{"id":128,"date":"2007-03-01T00:00:00","date_gmt":"2007-03-01T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=128"},"modified":"2007-03-01T00:00:00","modified_gmt":"2007-03-01T00:00:00","slug":"praag-tlu-veiligheid-steve-hou-vergadering-teen-misdaad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=128","title":{"rendered":"Praag, TLU-veiligheid, Steve hou vergadering teen misdaad"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Soos dr. Bertie du Plessis enkele dae gelede in <em>Beeld<\/em> geskryf het, gaan n&oacute;g die polisie, n&oacute;g die bestaande weermag enigiets doen om die veiligheid van gewone Afrikaners te verseker. Die vergadering op 10 Maart is bedoel om die begin van so &rsquo;n volksaksie teen misdaad in te lui wat moet uitloop op die geko&ouml;rdineerde beveiliging van alle gebiede waar Afrikaners woon. Alle belanghebbende Afrikaanse organisasies word uitgenooi om ook die vergadering by te woon en met Praag in verbinding te tree by <a href=\"mailto:inlig@praag.org\">inlig@praag.org<\/a> ten einde die sakelys vir die oggend te finaliseer.<\/span><\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mnr. Anton Barnard van Praag is tans besig om &rsquo;n sms-kommunikasiestelsel te toets waarmee lede van die publiek in Gauteng &rsquo;n sms sal kan stuur om blitssnel tydens &rsquo;n aanval hulp te ontbied van ander lede van &rsquo;n burgerlike reaksiemag in die omgewing. Meer besonderhede sal binnekort op <a href=\"http:\/\/praag.org\/\">http:\/\/praag.org<\/a> aangekondig word, asook op die nuwe webwerf <a href=\"http:\/\/www.burgerwag.co.za\/\">http:\/\/www.burgerwag.co.za\/<\/a>. Die naam &ldquo;burgerwag&rdquo; is gekies weens die historiese gebruik daarvan toe Kaapse burgers aan die einde van die agtiende eeu so &rsquo;n wag moes vorm om hulle teen straataanvalle n&aacute; donker te beskerm.<\/span><\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Oor die volgende weke sal die vergadering deur middel van die internet, sms, pamflette en plakkate geadverteer word. Onderhoude en artikels sal op <a href=\"http:\/\/praag.org\/\">http:\/\/www.praag.org<\/a> geplaas word in aanloop tot die vergadering om perspektief te verskaf. Die Praagwebwerf word reeds vanaf begin Januarie deurlopend met intydse nuusartikels, rubrieke en kommentaar bygewerk.<\/span><\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Eerskomende naweek hou die Praag-bestuur tesame met afgevaardigdes van TLU-Veiligheid &rsquo;n bosberaad om die vergadering van 10 Maart en verwante aksies te beplan. Die doelwit is om &rsquo;n landwye netwerk van buurtwagte en plaaswagte te organiseer wat &rsquo;n omvattende burgerlike veiligheidsnetwerk sal uitmaak.<\/span><\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Hoewel Praag nie afwysend staan teenoor die groot aantal petisies en briefveldtogte wat gevoer word om die ANC-bewind voor sy verantwoordelikhede te plaas nie, beskou ons enige verto&euml; aan Mbeki of Nqakula as &rsquo;n futiele oefening. Laasgenoemde&nbsp; het immers ges&ecirc; dat as ons nie tevrede is nie, behoort ons te emigreer. Ons enigste hoop op oorlewing is om beheer oor ons eie veiligheid te verkry,&rdquo; het dr. Roodt bygevoeg.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0441\u0430\u0439\u0442 \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63827-uspehi-harkovskoy-oblastnoy-prokuratury-i-zakonodatelnye-iniciativy-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Praag, in samewerking met TLU-Veiligheid, hou op Saterdagoggend 10 Maart 2007 om 10.00 in die kerksaal van die Lynnwood-gemeente van die NG Kerk, Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria &rsquo;n openbare vergadering om die misdaadkrisis te bespreek. Die sanger Steve Hofmeyr en ander bekende persoonlikhede sal ook daaraan deelneem en elkeen &rsquo;n kort spreekbeurt waarneem.<\/span><\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Help ons om so veel mense as moontlik by die vergadering te kry deur die volgende pamflet af te laai en hetsy elektronies, hetsy in gedrukte vorm te versprei:<\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Genoeg! in <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.praag.org\/10Maartpamflet.doc\">Word-formaat<\/a>. Genoeg! in <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.praag.org\/10Maartpamflet2.pdf\">PDF-formaat<\/a>.<\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/genoeg.jpg\" width=\"160\" height=\"60\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Laai die pamflet hier af!\" title=\"Laai die pamflet hier af!\" border=\"0\" \/> <\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">&nbsp;<\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Tydens die vergadering sal &rsquo;n omvattende misdaadplan wat buurtwagte, plaaswagte en kommunikasiestelsels insluit aan die publiek voorgel&ecirc; word. Veral lede van bestaande buurtwagte en gemeenskapsveiligheidstelsels word uitgenooi om aan die vergadering deel te neem.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Praag is reeds geruime tyd uiters bekommerd oor die verval in wet en orde in Suid-Afrika. Tydens sy toespraak op Randfontein by geleentheid van die anti-misdaadbetoging rondom die moord op die vyfjarige Danielle Esterhuizen, het dr. Dan Roodt ges&ecirc; dat &ldquo;daar geen verskil is tussen hierdie moord op &rsquo;n onskuldige kind en die tipe gruweldade wat elders in Afrika soos in die Ituri-provinsie van die Kongo of Darfoer in die Soedan gepleeg word nie&rdquo;. Dr. Roodt het in sy rubriek op die herontwerpte Praagwebblad reeds op 16 Januarie vanjaar &rsquo;n oproep om &rsquo;n &ldquo;volksaksie teen misdaad&rdquo; gedoen.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[47],"tags":[21094,165,186,281,280],"class_list":["post-128","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c29-praag-mediaverklarings","tag-s8-mediaverklarings","tag-praag","tag-praag-mediaverklarings","tag-steve-hou-vergadering-teen-misdaad","tag-tlu-veiligheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/128","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=128"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/128\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=128"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=128"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=128"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}