{"id":12796,"date":"2012-06-18T05:21:26","date_gmt":"2012-06-18T05:21:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12796"},"modified":"2012-06-18T05:21:26","modified_gmt":"2012-06-18T05:21:26","slug":"die-oorsaak-van-die-vsa-se-grootste-rasseonluste-sterf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12796","title":{"rendered":"Die oorsaak van die VSA se grootste rasseonluste, sterf"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Rodney King, &#8216;n gewoontemisdadiger, wie se omstrede arrestasie in 1991 gelei het tot die grootste rasse-onluste in LA, in die VSA, is dood aangetref in sy huis in Kaliforni\u00eb Sondag. Hy was 47.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisie het ges\u00ea sy verloofde het hom ontdek op die bodem van die swembad by hul huis in Rialto, Kaliforni\u00eb, sowat 55 kilometer oos van Los Angeles.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens King se verloofde, Cynthia Kelley, het King die grootste deel van Saterdag deurgebring deur te drink en &#8220;op &#8216;n stadium dagga te rook&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oorsaak van sy dood is onbekend, maar die polisie beskou dit as &#8216;n verdrinking. Die Rialto Polisie kaptein het aan CNN ges\u00ea daar was geen tekens van vuilspel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">King is destyds geslaan deur vier wit LAPD-beamptes op 3 Maart 1991. Beeldmateriaal deur &#8216;n amateurfilmmaker wys die beamptes wat King 56 met houtknuppels bydam.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek was net gelukkig om di\u00e9 nag die kamera op my te h\u00ea,&#8221; het King ges\u00ea in April, op die 20ste herdenking van die LA-onluste. &#8220;Toe ek sien dis op band, was ek so bly dat dit op band is en om te kyk daarna. Dit was asof ek in &#8216;n ander liggaam was.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vier beamptes &#8211; Theodore Briseno, Laurence Powell, Timothy Wind en Sgt. Stacey Koon &#8211; is vrygespreek van kriminele aanklagte, wat die onluste wat 55 mense dood gelaat het, veroorsaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">(Powell en Koon is later skuldig bevind en gevonnis tot 30 maande in die tronk.)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit het gevoel soos Armageddon,&#8221; het King ges\u00ea van die vryspraak. &#8220;Dit het gevoel soos die einde van die w\u00eareld.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na afloop van die vyf-dag-onluste &#8211; gekenmerk deur wydverspreide plundering, brandstigting en rasse-onluste oor die hele Suid-Sentraal-LA &#8211; het swart burgerregte &#8216;n opbloei beleef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">King het lank gesukkel met alkoholmisbruik en strafbare oortredings. Hy is ten minste &#8216;n dosyn keer n\u00e1 1991 op aanklagte wat wissel van verkeersoortredings tot huishoudelike geweld in hegtenis geneem of aangehou deur die polisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2011 &#8211; selfs op die 20ste herdenking van sy gewraakte arrestasie &#8211; is King in Kaliforni\u00eb in hegtenis geneem vir &#8216;n oortreding.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rodney King, &#8216;n gewoontemisdadiger, wie se omstrede arrestasie in 1991 gelei het tot die grootste rasse-onluste in LA, in die VSA, is dood aangetref in sy huis in Kaliforni\u00eb Sondag. Hy was 47. Polisie het ges\u00ea sy verloofde het hom ontdek op die bodem van die swembad by hul huis in Rialto, Kaliforni\u00eb, sowat 55 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12796\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die oorsaak van die VSA se grootste rasseonluste, sterf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12796","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12796","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12796"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12796\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12796"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12796"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12796"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}