{"id":12793,"date":"2012-06-17T07:47:06","date_gmt":"2012-06-17T07:47:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12793"},"modified":"2012-06-17T07:47:06","modified_gmt":"2012-06-17T07:47:06","slug":"breivik-is-kranksinnig-se-psigiaters","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12793","title":{"rendered":"Breivik is kranksinnig s\u00ea psigiaters"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Psigiaters wat die Noorweegse selferkende massamoordenaar Anders Behring Breivik as kranksinnig geklassifiseer het, het Vrydag tydens &#8216;n getuienis in die hof hul gevolgtrekkings herbevestig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons kon nie &#8216;n ander verslag geskets het nie,&#8221; het die psigiater Torgeir Husby, wat saam met Synne Sorheim tot die slotsom gekom het dat Breivik aan parano\u00efese skisofrenie ly en psigoties is, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bevindinge van Husby en Sorheim, wat in November gepubliseer is, is deur ander kenners bevraagteken en het openbare protes uitgelok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hul diagnose stel voor dat Breivik nie verantwoordbaar vir sy dade is nie en dat hy in &#8216;n veilige psigiatriese fasiliteit gehou moet word as hy skuldig bevind word, eerder as om tronk toe gestuur te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit sou &#8216;n voordeel gewees het om hom [Breivik] meer te laat praat, aangesien hy sy eie grootste vyand is. Sodra hy sy mond oopmaak kom mense agter iets is fout,&#8221; het Husby aan die Oslo-streekshof ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Husby en Sorheim s\u00ea Breivik het sy gedrag &#8220;aangepas&#8221; as dit vergelyk word met &#8216;n onderhoud wat hulle met hom gevoer het terwyl hy in aanhouding was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy is nie dom nie. Hy reageer op reaksies op sy sieninge,&#8221; het Husby ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sorheim s\u00ea een van Breivik se delusies wat hulle ge\u00efdentifiseer het, was sy &#8220;bewering dat hy die reg het om te besluit wie sal lewe of doodgaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breivik hou vol dat 80% van die gesprekke in die verslag &#8220;opgemaak&#8221; is, maar Sorheim s\u00ea hulle het die feite voorgel\u00ea &#8220;soos dit is&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Psigiaters wat die Noorweegse selferkende massamoordenaar Anders Behring Breivik as kranksinnig geklassifiseer het, het Vrydag tydens &#8216;n getuienis in die hof hul gevolgtrekkings herbevestig. &#8220;Ons kon nie &#8216;n ander verslag geskets het nie,&#8221; het die psigiater Torgeir Husby, wat saam met Synne Sorheim tot die slotsom gekom het dat Breivik aan parano\u00efese skisofrenie ly en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12793\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Breivik is kranksinnig s\u00ea psigiaters&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12793","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12793","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12793"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12793\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12793"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12793"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12793"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}