{"id":12781,"date":"2012-06-14T05:55:16","date_gmt":"2012-06-14T05:55:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12781"},"modified":"2012-06-14T05:55:16","modified_gmt":"2012-06-14T05:55:16","slug":"isidingo-atlejee-by-sabc-in-brand-vernietig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12781","title":{"rendered":"Isidingo-atlejee by SABC in brand vernietig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Brand het gisteraand uitgebreek in die SAUK-geboue in Johannesburg in die deel waar televisieproduksies vervaardig word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die uitsaaier se Veiligheidsafdeling het die brand in Ateljee 5 en 6 van Henley Studios begin waar die sepie Isidingo verfilm word. Die brandweer is vanoggend steeds op die toneel. Die oorsaak van die brand en omvang van die skade is nog nie bekend nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die brand het by Studio ses gisteraand om 08:00 uitgebreek en die brandweer was nie in staat om die vuur te stop nie,&#8221; het woordvoerder Niel Rooi ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is &#8216;n baie rook en hulle is besig die gebou af te damp. Ons sal nie vertrek totdat ons seker is dat die vuur is uit nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kaizer Kganyago, SABC-woordvoerder, het ges\u00ea die brand het uitgebreek het by &#8220;Isidingo&#8221; se produksie-ateljees. Isidingo is &#8216;n sepie op SABC3 op 19:30, weeksdae.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niemand is beseer nie. Ons sal die situasie vanoggend beoordeel,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die oorsaak van die brand, asook skade assessering sal gedoen word vanoggend Ons is nie bekommerd nie want programme sal voortgaan om uit te saai soos normaal.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">SABC se waarnemende hoof Hlaudi Motsoeneng het op Morning Live ges\u00ea dat die vuur van die openbare uitsaaier tiene van miljoene rande sou kos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Soos u weet is ons finansieel nie gesond nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is iets wat ons nie weet hoe om te hanteer nie, maar ons sal daar kom.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kganyago het ges\u00ea hulle is nie seker of die vuur versprei het na ander ateljees nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.drivemir.ru\/object\/topcargo-perevozka-obemnih-gruzov\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Brand het gisteraand uitgebreek in die SAUK-geboue in Johannesburg in die deel waar televisieproduksies vervaardig word. Volgens die uitsaaier se Veiligheidsafdeling het die brand in Ateljee 5 en 6 van Henley Studios begin waar die sepie Isidingo verfilm word. Die brandweer is vanoggend steeds op die toneel. Die oorsaak van die brand en omvang &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12781\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Isidingo-atlejee by SABC in brand vernietig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12781","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12781","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12781"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12781\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12781"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12781"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12781"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}