{"id":12773,"date":"2012-06-13T12:40:11","date_gmt":"2012-06-13T12:40:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12773"},"modified":"2012-06-13T12:40:11","modified_gmt":"2012-06-13T12:40:11","slug":"resistance-identitaire","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12773","title":{"rendered":"&#8216;R\u00e9sistance Identitaire&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Een honderd en vyftig mense van oor die hele Bretanje het Saterdagmiddag in Vannes, in Frankryk, byeengekom vir &#8216;n konferensie oor immigrasie wat ook lewendig oor die internet uitgesaai is. Dit was die eerste byeenkoms van sy soort wat drie verskillende en dikwels teenstrydige groepe byeengebring het: Ondersteuners vir Bretonse onafhanklikheid, die voorstanders van &#8216;n sterk Franse staat, en diegene wat &#8216;n verenigde Europa wil sien. Die konferensie is aangeval deur &#8216;n bende Islamiste.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jean-Claude Empereur, een van die sprekers, het ges\u00ea vir die eerste keer in die geskiedenis, word blankes gekonfronteer met &#8216;n beleid van demografiese vervanging. &#8220;Die prim\u00eare rol van die soewereine staat,&#8221; het hy ges\u00ea, &#8220;is om die mense te beskerm,&#8221; en bygevoeg, &#8220;die woord &#8216;beskerming&#8217; het van die politieke woordeskat verdwyn, maar is nou terug.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Christine Tasin, hoof van die Republikeinse weerstand en &#8216;n ondersteuner van die tradisionele sterk Franse staat, het aangevoer dat slegs die staat &#8216;n samehangende en doeltreffende beleid oor immigrasie kan afdwing. Hierdie siening is nie gedeel deur Padrig Montauzier nie, redakteur van <em>War Raok: Die stem van die Bretonse volk<\/em>, en &#8216;n sterk voorstander van &#8216;n onafhanklike Bretanje. &#8220;Slegs diegene wat diep gewortelde mense is met &#8216;n sterk etniese sin kan die ware skanse teen hierdie inval wees,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Net sal hulle die gevaar erken en die nodige stappe neem.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Almal by die konferensie het ges\u00ea dis duidelik wat Islam wil h\u00ea: Om in Frankryk op te tree soos hulle optree oral in die w\u00eareld so gou as die balans van mag in hul guns swaai. Hulle laat oorwonne bevolkings net twee keuses: dhimmitude of bekering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar in Bretanje, is die Islamiete deur Bretonse nasionaliste, en ander patriotte, gou-gou <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=pDTJpOzq8gg&amp;feature=player_embedded\">verjaag<\/a>.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een honderd en vyftig mense van oor die hele Bretanje het Saterdagmiddag in Vannes, in Frankryk, byeengekom vir &#8216;n konferensie oor immigrasie wat ook lewendig oor die internet uitgesaai is. Dit was die eerste byeenkoms van sy soort wat drie verskillende en dikwels teenstrydige groepe byeengebring het: Ondersteuners vir Bretonse onafhanklikheid, die voorstanders van &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12773\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;R\u00e9sistance Identitaire&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12773","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12773","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12773"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12773\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12773"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12773"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12773"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}