{"id":12770,"date":"2012-06-13T07:29:54","date_gmt":"2012-06-13T07:29:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12770"},"modified":"2012-06-13T07:29:54","modified_gmt":"2012-06-13T07:29:54","slug":"newsweek-se-voorblad-wat-nooit-verskyn-het-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12770","title":{"rendered":"Newsweek se voorblad wat nooit verskyn het nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die teenwoordigheid van Tina Brown bo-aan Newsweek se mashoof is n\u00earens meer duidelik as op die voorblaaie van die tydskrif self nie, van S&amp;M tot foto&#8217;s van prinses Diana wat erg oorgewerk is. Brown bly die koningin van sensasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar sy het onlangs &#8216;n rasse-bloutjie geloop, met haar &#8220;wonderlike idee&#8221; wat toe nooit gerealiseer het nie. Iemand moes me. Brown daaraan herinner het dat haar tydskrif te veel wit lesers het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Op Newsweek se Tumblr-sosiale media, is &#8216;n video van die redakteur self, wat gesels oor &#8216;n voorblad wat toe nooit die lig gesien het nie, naamlik van Barack Obama wat as die swart tiener Trayvon Martin poseer in &#8216;n sweetpak-met-mus, &#8216;n &#8216;hoodie&#8217;.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy verduidelik:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit was &#8216;n Trayvon Maritn-voorblad wat ons wou doen. En die president het net ges\u00ea: &#8220;As ek &#8216;n seun gehad het, sou hy lyk soos Trayvon. Daarom het ons &#8216;n voorblad van Barack in &#8216;n &#8216;hoodie&#8217; beplan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;En ek het regtig gedink dit was briljant, eintlik, want dit soort van dramatiseer wat hy [Obama] s\u00ea. Maar dan, ek het baie bekommerd geraak oor wat alles gedoen kan word met dit. [&#8230;] Die beeldmateriaal kan in werklikheid baie gevaarlik wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;En ek het myself gevra: Hoe sou ek voel as die beeld wat gebruik word in &#8216;n soort van haatspraakkonteks? Hoe sou ek voel as hierdie beeld van die president in &#8216;n &#8216;hoodie&#8217; nie geneem is as &#8216;n ironiese stelling oor wat hy self ges\u00ea het nie, maar in werklikheid op die T-hemde van wit suprematiste pryk? En ek het gedink dit was gevaarlik, so ek het dit nie gedoen nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/declacar.com.ua\/persons\/%D0%A4%D1%96%D0%BB%D1%8C%D1%87%D0%B0%D0%BA%D0%BE%D0%B2_%D0%9E%D0%BB%D0%B5%D0%BA%D1%81%D0%B0%D0%BD%D0%B4%D1%80_%D0%92%D0%B0%D1%81%D0%B8%D0%BB%D1%8C%D0%BE%D0%B2%D0%B8%D1%87-490462\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die teenwoordigheid van Tina Brown bo-aan Newsweek se mashoof is n\u00earens meer duidelik as op die voorblaaie van die tydskrif self nie, van S&amp;M tot foto&#8217;s van prinses Diana wat erg oorgewerk is. Brown bly die koningin van sensasie. Maar sy het onlangs &#8216;n rasse-bloutjie geloop, met haar &#8220;wonderlike idee&#8221; wat toe nooit gerealiseer het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12770\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Newsweek se voorblad wat nooit verskyn het nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12770","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12770","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12770"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12770\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12770"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12770"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12770"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}