{"id":12761,"date":"2012-06-11T15:11:23","date_gmt":"2012-06-11T15:11:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12761"},"modified":"2012-06-11T15:11:23","modified_gmt":"2012-06-11T15:11:23","slug":"anc-vat-die-plase-nie-die-myne-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12761","title":{"rendered":"ANC: Vat die plase, nie die myne nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC Noord-Kaap dink dis piekfyn om grond te vat, maar nie die myne nie. Tydens die party se provinsiale konferensie is die groenskrif oor grondhervorming wat voorstel dat &#8216;n grondwaardeerder sal bepaal wat billike pryse is, geloof.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die konferensie het die grootskaalse nasionalisering van myne verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n poging om die ontwikkeling in die landelike gebiede te bevorder, het die provinsie besluit dat hernude klem geplaas moet word op landelike infrastruktuur, wat bykomende hulpbronne moet ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die provinsie het voorgestel dat &#8216;n oudit gedoen word op grond in buitelandse besit en dat &#8216;n moratorium geplaas word op enige nuwe verkryging &#8220;tensy so &#8216;n verkryging vir produktiewe doeleindes is&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Noord-Kaap het ook wil h\u00ea dat die ANC die rol wat gespeel word deur die Landbank moet evalueer en aanbeveel dat die hulpbronne van die projek hernu word, Dit is Sondag aangekondig tydens die laaste sessie van die vier-dag-konferensie, wat Donderdag afgeskop het met &#8216;n toespraak deur president Jacob Zuma.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die meer as 500 afgevaardigdes het Zuma ges\u00ea die debat oor die mynbousektor het gefokus op nasionalisering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet in alle erns een posisie inneem, nie baie nie [by die beleidskonferensie],&#8221; het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die elektiewe konferensie in Mangaung in Desember sal &#8216;n tweede oorgang inlei, het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal fokus op die ekonomiese en sosiale transformasie en moet fokus op die mense, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma, wat die veldtog vir herverkiesing in Mangaung lei, het &#8216;n louwarm verwelkoming van afgevaardigdes gekry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die provinsie is verdeeld oor of hulle Zuma moet ondersteun vir &#8216;n tweede termyn. Terwyl omstrede Noord-Kaapse ANC-voorsitter John Block, weer verkies is Vrydag, ondersteun provinsiale sekretaris Zamani Saul Zuma en die ANC-sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, s\u00ea ontleders.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vrydag, in &#8216;n bedekte verwysing na Malema en in &#8216;n waarskuwing aan die afvalliges in die party, het Zuma ges\u00ea die voorvaders se\u00ebn diegene in die ANC, maar draai hul rug op hulle wanneer hulle die party verlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wanneer jy uit is draai die voorvaders hul rug op jou. Jy sal nooit slaag nie,&#8221; het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Block staar aanklagte van bedrog en korrupsie in die gesig oor beweerde aankope deur die Noord-Kaap van watersuiweringstoerusting van &#8216;n geraamde R112 miljoen in 2005 en 2006.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/zaxid.net\/viktor_shokin_zvilniv_prokurora_harkova_n1341826\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC Noord-Kaap dink dis piekfyn om grond te vat, maar nie die myne nie. Tydens die party se provinsiale konferensie is die groenskrif oor grondhervorming wat voorstel dat &#8216;n grondwaardeerder sal bepaal wat billike pryse is, geloof. Maar die konferensie het die grootskaalse nasionalisering van myne verwerp. In &#8216;n poging om die ontwikkeling in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12761\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC: Vat die plase, nie die myne nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12761","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12761","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12761"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12761\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12761"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12761"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12761"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}