{"id":12749,"date":"2012-06-08T07:18:03","date_gmt":"2012-06-08T07:18:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12749"},"modified":"2012-06-08T07:18:03","modified_gmt":"2012-06-08T07:18:03","slug":"spanning-laai-op-tussen-nigerie-en-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12749","title":{"rendered":"Spanning laai op tussen Nigeri\u00eb en SA"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nigeri\u00eb se nuwe regering onder leiding van president Goodluck Jonathan s\u00ea die grootte van die Suid-Afrikaanse ekonomie word oortref deur sy land s&#8217;n en daarom moet Nigeri\u00eb by die w\u00eareld se 20 grootste ekonomie\u00eb in 2020 inskakel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Jonathan-administrasie het die land herposisioneer as &#8216;n ekonomiese reus in staat om &#8216;n dominante rol in Afrika se sake te speel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika is die enigste Afrikalid van die G20, en dit is &#8216;n steen des aanstoots vir die Nigeri\u00ebrs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos Nigeri\u00eb, wil Suid-Afrika ook &#8216;n permanente setel in die Veiligheidsraad bekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die afgelope maande, het Nigeri\u00ebrs gekla oor Suid-Afrika wat oorheers in aspekte van die ekonomie, veral in telekommunikasie. Onlangs het &#8216;n Suid-Afrikaanse maatskappy ho\u00eb-profiel winkelsentrums geopen in Nigeri\u00eb en verskeie Suid-Afrikaanse banke ondersoek geleenthede daar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens &#8216;n Suid-Afrikaanse diplomaat in die departement van internasionale betrekkinge en samewerking, haat Nigeri\u00eb die feit dat baie hulpbehoewende Afrika-lande na Suid-Afrika hardloop wanneer hulle geld nodig het. Dit is iets wat Nigeri\u00eb nie kan bekostig om voorsiening voor te maak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die afgelope twee maande het Suid-Afrika miljoene dollars in hulp en skenkings aan Somali\u00eb ($ 100-miljoen), Malawi ($ 35-miljoen) en die droogte-geteisterde lande in die Sahel-streek, soos Mauritani\u00eb, Mali, Burkina Faso , Niger en Tsjad geskenk (&#8216;n totaal van $ 100 miljoen).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Immigrasie bly &#8216;n ander bron van spanning tussen die twee lande. Die onlangse deportasie van 125 Nigeri\u00ebrs oor beweerde geelkoorsinentingsertifikate wat uitgebly het, het sake net vererger.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die spanning tussen die twee lande is hoofsaaklik oor mededinging tussen wie op die vasteland ekonomies, polities, milit\u00ear die magtigste is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nigeri\u00ebrs beny ons senior posisies en lidmaatskap in multilaterale instellings soos die Brics [Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb, China, Suid-Afrika], IBSA [Indi\u00eb, Brasili\u00eb, Suid-Afrika], die G20, die Onverbonde Beweging en die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad. Nigeri\u00eb is n\u00earens wat dit aanbetref nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nigeri\u00eb het nie &#8216;n stabiele regering nie, die ekonomie is nie uiteenlopend nie, en het &#8216;n gebrek aan finansi\u00eble instellings. Korrupsie is algemeen en terrorisme is buite beheer. Die spanning tussen Moslems en Christene maak dit &#8216;n uitdaging vir enigiemand om sake te doen.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/sluganarodu.org\/slugi\/category0\/region17\/city45\/id707\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nigeri\u00eb se nuwe regering onder leiding van president Goodluck Jonathan s\u00ea die grootte van die Suid-Afrikaanse ekonomie word oortref deur sy land s&#8217;n en daarom moet Nigeri\u00eb by die w\u00eareld se 20 grootste ekonomie\u00eb in 2020 inskakel. Die Jonathan-administrasie het die land herposisioneer as &#8216;n ekonomiese reus in staat om &#8216;n dominante rol in Afrika &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12749\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Spanning laai op tussen Nigeri\u00eb en SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12749","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12749","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12749"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12749\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12749"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12749"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12749"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}