{"id":12747,"date":"2012-06-08T05:38:52","date_gmt":"2012-06-08T05:38:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12747"},"modified":"2012-06-08T05:38:52","modified_gmt":"2012-06-08T05:38:52","slug":"zuma-waarsku-dat-bloemfontein-waterskeiding-sal-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12747","title":{"rendered":"Zuma waarsku dat Bloemfontein waterskeiding sal wees"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC se Mangaung-konferensie in Desember in Bloemfontein sal &#8216;n waterskeiding-konferensie vir die party wees, het president Jacob Zuma Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mangaung moet Suid-Afrika vorentoe neem,&#8221; het Zuma aan afgevaardigdes by die ANC se Noord-Kaapse verkiesingskonferensie in Upington ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die ANC, sy ligas en die alliansie moet konsolideer en die nasionale demokratiese rewolusie uitdra by Mangaung en by die nasionale beleidskonferensie, wat van 26 tot 29 Junie plaasvind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea Suid-Afrika en die ANC is op die punt van &#8216;n tweede oorgang vir die land, wat die 2012 nasionale konferensies meer belangrik as gewoonlik maak: hulle moet die toekoms vorm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons benader Mangaung met dieselfde gees as met ander mylpaal-konferensies in die verlede \u2013 waterskeiding-konferensies.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma, wat ook president van die ANC is, het afgevaardigdes gevra om die party se beleidsrigtings te bespreek en om betekenisvolle bydrae te lewer by die opkomende nasionale beleidskonferensie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het lede gevra om die konferensie te gebruik om die ANC sterker te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die belangrikheid van provinsiale konferensies bespreek en ges\u00ea daar was &#8216;n kultuur vir partylede om eers hul leiers te verkies en dan konferensies te hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dit is belangriker dat provinsiale konferensies eers oor programme besluit, dan resolusies maak en dan leiers verkies wat di\u00e9 programme kan laat realiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die ANC moet leiers op meriete verkies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle is absoluut belangrik om ons te lei, die ANC, die organisasie van kamerade, nie van vriende nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea die ANC behoort aan almal in Suid-Afrika en nie net aan &#8216;n paar mense nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC het nog altyd baklei vir die nasionale belang, nie vir die minderheid nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die konferensie eindig Sondag.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/04.09.2017\/kak_biznesu_vybrat_gruzoperevozchika_sovety_eksperta_po_kargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC se Mangaung-konferensie in Desember in Bloemfontein sal &#8216;n waterskeiding-konferensie vir die party wees, het president Jacob Zuma Donderdag ges\u00ea. &#8220;Mangaung moet Suid-Afrika vorentoe neem,&#8221; het Zuma aan afgevaardigdes by die ANC se Noord-Kaapse verkiesingskonferensie in Upington ges\u00ea. Hy het ges\u00ea die ANC, sy ligas en die alliansie moet konsolideer en die nasionale demokratiese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12747\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma waarsku dat Bloemfontein waterskeiding sal wees&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12747","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12747","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12747"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12747\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12747"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12747"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12747"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}