{"id":12744,"date":"2012-06-07T16:42:49","date_gmt":"2012-06-07T16:42:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12744"},"modified":"2012-06-07T16:42:49","modified_gmt":"2012-06-07T16:42:49","slug":"delmas-dominee-se-drogredenasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12744","title":{"rendered":"Delmas-dominee se drogredenasie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><em>Diegene wie nog nie Ds. Gawie Snyman van NG-kerk Delmas-Wes se ope brief aan Beeld onder o\u00eb gehad het nie &#8211; lees gerus onderstaande antwoord van Paul Kruger in reaksie daarop. Dit is aan Beeld gestuur, maar uiteraard nie geplaas nie.<\/em><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">As &#8216;n       organiseerder van die protesoptog in Delmas, kan ek Ds. Snyman verseker       dat hy besig is om polarisasie te vererger met sy aandrang op &#8216;n       verskoning van ons kant af. Ek het op Delmas grootgeword voor sy geboorte;       en om &#8216;n protesoptog daar (soos op enige ander plek) te re\u00ebl, vereis die       Wet die betrokke munisipaliteit se toestemming \u2013 nie een of ander       &#8220;gemeenskapsleier&#8221; s&#8217;n nie. Net so hoef niemand hom ekskuus te vra oor sy       &#8220;mooi droom van &#8216;n Delmas waar regverdigheid en geregtigheid heers, nou       vertrap is nie&#8221; \u2013 so-iets bestaan bloot n\u00earens in Suid-Afrika nie. Dis       onder andere die rede waarom soveel van ons nie langer deel van hierdie       staat wil wees nie, maar selfbeskikking eis \u2013 soos weer in die Delmas       Memorandum.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En as dit       &#8220;verregs&#8221; van &#8216;n volk is om homself in &#8216;n eie staat te wil regeer, dan       bestaan die grootste deel van die ganse mensdom op aarde uit &#8220;verregses&#8221; &#8211;       van die Iere in die Weste tot die Japanners in die Ooste. Gepraat van die       Iere: Ook in hulle geval is &#8216;n klomp nog altyd tevrede gewees om onder       Engelse gesag te bly, en &#8216;n ander klomp wat hulleself wou regeer. Daarom       is daar twee &#8220;Ierlande&#8221;; nadat hierdie groepe met veel onderlinge       bloedvergieting moes leer om nie in mekaar se pad te probeer staan       nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarom vra ons       die dominee mooi: As jy gelukkig is met die land soos hy is, gun ons jou       dit. Maar jy en ander witmense moet begin verstaan dat ons nie weens julle       standpunt ook vasgevang moet bly in die siek gemors wat Suid-Afrika geword       het nie. Los ons om hierdie saak met die Regering uit te maak. En moenie       by ons kom met jou drogredenasie dat Christene veronderstel is om hierdie       siek staat te verduur ter wille van &#8220;vergifnis en versoening&#8221; nie. Gaan       lees jou hele Bybel.<\/p>\n<p>Paul       Kruger, VVK.<\/p>\n<p><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ds. Snyman se brief aan Beeld:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As &#8216;n trotse inwoner van Delmas wat as predikant ten nouste betrokke is by die lief en leed van die inwoners, wil ek my misnoe\u00eb uitspreek oor die optrede van verregse groepe waaroor Beeld Vrydag berig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons gemeente verstaan saam met die ander gemeentes in Delmas die evangelie as &#8216;n boodskap van vergifnis en versoening.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons werk deur verskeie projekte, aksies en verhoudingbou saam om God se koninkryk gestalte te laat kry in Delmas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons droom van &#8216;n Delmas waar regverdigheid en geregtigheid heers en verskillende groepe mekaar respekteer en lewensruimte gun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep wat Donderdag opgeruk het Delmas toe het &#8216;n mooi droom kom vertrap met hul arrogante, selfaanmatigende en rassistiese optrede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verregse groepe het sonder om gemeenskapsleiers in die saak te ken, op ons dorp opgedaag en &#8216;n aksie geloods waarmee bitter min inwoners van Delmas hul kon vereenselwig en waaraan omtrent geen van die plaaslike inwoners deelgeneem het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het Delmas se beeld skade aangedoen en die feit dat ons hierdie gemeenskap regtig liefhet en ken, geminag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het &#8216;n tragedie misbruik om rassistiese ideologie\u00eb te versprei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek dink regtig hulle skuld die inwoners van Delmas &#8216;n verskoning.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Diegene wie nog nie Ds. Gawie Snyman van NG-kerk Delmas-Wes se ope brief aan Beeld onder o\u00eb gehad het nie &#8211; lees gerus onderstaande antwoord van Paul Kruger in reaksie daarop. Dit is aan Beeld gestuur, maar uiteraard nie geplaas nie. As &#8216;n organiseerder van die protesoptog in Delmas, kan ek Ds. Snyman verseker dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12744\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Delmas-dominee se drogredenasie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12744","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12744","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12744"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12744\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12744"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12744"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12744"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}