{"id":12743,"date":"2012-06-07T07:28:42","date_gmt":"2012-06-07T07:28:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12743"},"modified":"2012-06-07T07:28:42","modified_gmt":"2012-06-07T07:28:42","slug":"swart-chinese-stroom-na-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12743","title":{"rendered":"&#8216;Swart&#8217; Chinese stroom na SA"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die Hooggeregshof in Suid-Afrika het reeds in 2008 beslis dat Chinese Suid-Afrikaners geherklassifiseer kan word as swartmense.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Dit staan in skrille kontras met Chinese immigrantegemeenskappe in ander w\u00earelddele waar hulle verkies om in hul eie woongebiede te leef, eie kos te eet, en eie dienste te gebruik &#8211; die sogenaamde &#8220;Chinatowns&#8221;.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 besluit is dus geneem sodat etniese Chinese kan voordeel trek uit die regering se beleid wat daarop gemik is om die be\u00ebindiging van wit oorheersing in die privaatsektor mee te bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedertdien stroom Chinese na Suid-Afrika, ook uit arm provinsies van China. Navorsers meen die perlemoensluikhandel en ander bendebedrywighede word deur hierdie immigrante gedryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Chinese Vereniging van Suid-Afrika het die regering hof toe geneem omdat daar glo teen sy lede gediskrimineer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Beraamde 800,000 etniese Chinese woon tans in Suid-Afrika. Daar is selfs aanduidings dat die getal al &#8216;n miljoen oorskry. Tien jaar gelede was dit ongeveer 200 000 mense.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groeiende ekonomiese bande tussen China en Suid-Afrika gee aanleiding tot die verhoogde immigrasie, s\u00ea kenners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar word hoofsaaklik tussen drie hoofgroepe onderskei, naamlik di\u00e9 van voor 2000, die Taiwanese en Chinese van die Volksrepubliek van China. Daar is enorme wedywering en vyandigheid tussen die onderlinge groepe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tussen die Kantonese en die Hakkagroep is daar byvoorbeeld etniese sowel as taalverskille. Hulle is egter deur apartheid gedwing om saam te woon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vereniging het ges\u00ea hul lede het dikwels nie gekwalifiseer vir kontrakte en werkpromosies nie, want hulle was beskou as nie-blankes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vereniging het ges\u00ea dat Chinese Suid-Afrikaners wydverspreide diskriminasie het die gesig gestaar het tydens die jare van apartheid toe hulle geklassifiseer is as mense van gemengde ras.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bre\u00ebbasis-Ekonomiese Bemagtiging en die Wet op Diensbillikheid is ontwerp om die &#8220;nalatenskap van apartheid&#8221; uit te wis wat het baie swart mense glo verarm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ekonomiese voordele vir ander rassegroepe wat die wetgewing wil bewerkstellig, is egter nie voelbaar in die land waar slegs die swart politieke elite ryk word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hofbeslissing oor &#8220;swartheid&#8221; het volgens prof. Yoon Jung Park, wat Chinese migrasiepatrone bestudeer, aanleiding gegee daartoe dat Suid-Afrika toegelaat is as lidland van Brics.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=cat&#038;id=116184&#038;s=print\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Hooggeregshof in Suid-Afrika het reeds in 2008 beslis dat Chinese Suid-Afrikaners geherklassifiseer kan word as swartmense. Dit staan in skrille kontras met Chinese immigrantegemeenskappe in ander w\u00earelddele waar hulle verkies om in hul eie woongebiede te leef, eie kos te eet, en eie dienste te gebruik &#8211; die sogenaamde &#8220;Chinatowns&#8221;. Di\u00e9 besluit is dus &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12743\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Swart&#8217; Chinese stroom na SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12743","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12743","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12743"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12743\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12743"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12743"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12743"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}