{"id":12739,"date":"2012-06-07T06:30:45","date_gmt":"2012-06-07T06:30:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12739"},"modified":"2012-06-07T06:30:45","modified_gmt":"2012-06-07T06:30:45","slug":"britse-vieringe-roep-republiekwording-op","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12739","title":{"rendered":"Britse vieringe roep Republiekwording op"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ja, die Britse monargie het baie skade aan ons mense gedoen in Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is egter nie wat my gedagtegang oorheers het toe ek die verrigtinge van Koningin Elizabeth se 60ste jubilee feevieringe op die BBC-kanaal gevolg het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het verkies om my bloot as individu te verloor in die vreugde van mense wat leef soos wat ek graag sou wou leef in &#8216;n eerste w\u00eareld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ordelikheid van die feesgangers &#8211; die ordelike gedisiplineerheid van die perde en hulle ruiters &#8211; met mense wat respek het vir hulle land volk en koningin en omgewing en mekaar. Die gedeelde vreugde van &#8216;n volk saamgebind deur hulle liefde vir hulle eie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vreugde op die gesigte van die feesgangers. Alles wat aangebied is, is goed met presisie beplan en uitgevoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan dink ek terug aan die een uitstaande herinnering van ons Afrikanervolk toe ons &#8216;n republiek geword het en ek saam met my ouers op Kerplein in Pretoria gestaan het, waar daar skaars plek was vir &#8216;n muis. Ek onthou die vlae wat gewaai is en die spontane sing van ons volkslied, Die Stem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wil ontvlug na hierdie pragtige droomw\u00eareld, sonder die realiteit waar ek my nou bevind in my land wat verniel en bemors is en deur die derde w\u00eareld regeer word in die afgrond van barbarisme in, deur die verraad van my eie mense.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/zaxid.net\/viktor_shokin_zvilniv_prokurora_harkova_n1341826\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ja, die Britse monargie het baie skade aan ons mense gedoen in Suid-Afrika. Dit is egter nie wat my gedagtegang oorheers het toe ek die verrigtinge van Koningin Elizabeth se 60ste jubilee feevieringe op die BBC-kanaal gevolg het nie. Ek het verkies om my bloot as individu te verloor in die vreugde van mense wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12739\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britse vieringe roep Republiekwording op&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12739","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12739","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12739"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12739\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12739"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12739"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12739"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}