{"id":12734,"date":"2012-06-06T06:12:03","date_gmt":"2012-06-06T06:12:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12734"},"modified":"2012-06-06T06:12:03","modified_gmt":"2012-06-06T06:12:03","slug":"verbruikers-skuld-munisipaliteite-miljarde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12734","title":{"rendered":"Verbruikers skuld munisipaliteite miljarde"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Byna twee derdes van die R76,6 miljard wat aan Suid-Afrika se munisipaliteite geskuld word deur verbruikers, word deur huishoudings geskuld, het die Nasionale Tesourie ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens &#8216;n verslag wat Dinsdag vrygestel is, kan &#8216;n &#8220;sekere persentasie&#8221; hiervan waarskynlik nie ingevorder word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag, wat omgaan met plaaslike regeringsuitgawes en spandering vir die periode tussen 1 Julie 2011 en 31 Maart vanjaar, het bevind dat die ekonomiese vertraging en die &#8220;substansi\u00eble toenames&#8221; in elektrisiteitstariewe &#8216;n impak het op die vermo\u00eb van verbruikers om te betaal vir dienste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die munisipale finansi\u00eble jaar eindig op 30 Junie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n verklaring wat uitgereik is, het die Tesourie ges\u00ea altesaam R76,6 miljard word aan munisipaliteite geskuld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Rekeninge van huishoudings is die grootste komponent van verbruikers wat geld skuld \u2013 altesaam 64,9 persent, oftewel R49,8 miljard.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar word aanvaar dat &#8216;n sekere persentasie van hierdie skuld waarskynlik onherkrygbaar is, aangesien munisipaliteite onherkrygbare skuld dikwels afskryf.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/2day.kh.ua\/4-dostijeniya-leta-v-kharkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0431\u0438\u043e\u0433\u0440\u0430\u0444\u0438\u044f<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Byna twee derdes van die R76,6 miljard wat aan Suid-Afrika se munisipaliteite geskuld word deur verbruikers, word deur huishoudings geskuld, het die Nasionale Tesourie ges\u00ea. Volgens &#8216;n verslag wat Dinsdag vrygestel is, kan &#8216;n &#8220;sekere persentasie&#8221; hiervan waarskynlik nie ingevorder word nie. Die verslag, wat omgaan met plaaslike regeringsuitgawes en spandering vir die periode tussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12734\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verbruikers skuld munisipaliteite miljarde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12734","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12734","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12734"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12734\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12734"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12734"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12734"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}