{"id":12731,"date":"2012-06-06T05:57:14","date_gmt":"2012-06-06T05:57:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12731"},"modified":"2012-06-06T05:57:14","modified_gmt":"2012-06-06T05:57:14","slug":"werk-die-reenboognasie-rerig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12731","title":{"rendered":"Werk die re\u00ebnboognasie r\u00earig?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Sedert 1994 is daar meer rassehaat onder etniese groepe as ooit vantevore. Geen multikulturele land werk regtig nie, want selfs  Kanselier Angela Merkel van Duitsland het onder andere ges\u00ea in Oktober 2010 dat haar Duitse multikulturele omgewing gefaal het. Die gewese President van Frankryk, Nicolas Sarkozy en huidige Eerste Minister David Cameron van Brittanje het dit in Februarie 2011 beaam en nog ander lande se staatshoofde het dit erken. Almal se gevolgtrekking is dat dit tot ekstreme dade lei en haat onder mense met kultuurverskille aanwakker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoekom glo  Suid-Afrika se multi-volkere en -kulture dat dit  gaan werk? Ons moet begin na realiteite kyk. Tale word misken, kultuurskatte word vernietig en die lys raak oneindig, omdat &#8216;n sekere kultuurgroep sy visie en idees  vooropstel ten koste van die ander kultuurgroepe in Suid-Afrika<br \/>Die Khoisanvolk word die ergste misken deur almal . Histories is hy eerste hier gewees<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afrikaner het die land gebring tot &#8216;n ekonomiese reus in Afrika, maar sy geskiedenis, taal en kultuur word om elke hoek en draai vernietig, soos Moeletsi Mbeki en Bantu Holomisa in onlangse rubrieke in die Rapport bevestig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Kleurlinge en Indiese gemeenskappe word ook nou opsy geskuif omdat hulle nie meer onder die &#8220;African&#8221; vaandel val nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs onder die swart volke is daar kultuurverskille, maar die media en die regering hou dit geheim. Daar is van hierdie volksgroepe wat glo hulle vind geen baat by die Nuwe Suid-Afrika nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Talle ander Afrika lande kan as voorbeelde dien, waar kultuur en etniese verskille tot jarelange burgeroorlo\u00eb gelei het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maak nie saak watter volk in beheer is nie, daar sal altyd rasseonmin wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volke en kultuurgemeenskappe moet nie saamgeflans word nie, want dit lei tot verdeling en haat onder mekaar, hulle moet oor hulle eie sake self regeer,  soos dit ook vervat is in die brief van Willie Rheeder op 22 Februarie 2012 &#8220;Konfederasie in SA nodig vir volke om te oorleef&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.rbc.ua\/rus\/news\/harkovskoy-oblasti-prokuratura-razoblachila-1498048589.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sedert 1994 is daar meer rassehaat onder etniese groepe as ooit vantevore. Geen multikulturele land werk regtig nie, want selfs Kanselier Angela Merkel van Duitsland het onder andere ges\u00ea in Oktober 2010 dat haar Duitse multikulturele omgewing gefaal het. Die gewese President van Frankryk, Nicolas Sarkozy en huidige Eerste Minister David Cameron van Brittanje het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12731\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Werk die re\u00ebnboognasie r\u00earig?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12731","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12731","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12731"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12731\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12731"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12731"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12731"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}