{"id":1273,"date":"2008-02-15T09:49:08","date_gmt":"2008-02-15T09:49:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1273"},"modified":"2008-02-15T09:49:08","modified_gmt":"2008-02-15T09:49:08","slug":"minderjariges-behoort-nie-eed-te-sweer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1273","title":{"rendered":"Minderjariges behoort nie eed te sweer"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\">Die belydenis van geloof, wat gelowiges by elke erediens afl&ecirc;, is nie &rsquo;n eed nie, maar &rsquo;n belydenis. Tog word dit as &rsquo;n baie ernstige geestelike onderneming bejeen. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">In die Romeins-Hollandse reg word die neem van die eed &ldquo;dat die waarheid en niks anders as die waarheid&rdquo; in getuienis gelewer sal word, nie onverbiddelik afgedwing nie. &rsquo;n Getuie kry byvoorbeeld die keuse om dit aan die hof te stel dat hy of sy <strong>bevestig <\/strong>dat hy of sy die waarheid en niks anders as die waarheid in sy of haar getuienis sal praat.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Wanneer &rsquo;n getuie dan hierdie eed of bevestiging verbreek deur onwaarhede tydens die lewering van getuienis te verkondig, en daardie doelbewuste onwaarhede kan bewys word, word die getuie ingevolge wetgewing van meineed aangekla en by skuldigbevinding in &rsquo;n hof swaar gestraf. <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Op die hoogste vlak van &rsquo;n georganiseerde samelewing van die hoogste orde is die neem van &rsquo;n eed deur &rsquo;n landsburger dus opsioneel en word &rsquo;n baie ho&euml; premie op daardie keuse geplaas. Die aflegging van &rsquo;n eed is dus iets baie buitengewoons en behoort nooit ligtelik gedoen te word nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">Van kinders wat nie mondig is nie en ook nie stemreg het nie&shy; &shy;- en dus by implikasie nie die gewigtigheid van die neem van &rsquo;n eed ten volle kan besef nie &#8211; kan nie verwag word om &rsquo;n eed binne &rsquo;n openbare opvoedingsopset&nbsp; af te l&ecirc; omdat die betrokke onderwysdepartement dit voorskryf nie.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/maslo-kompressornoe-f10663003\/\">\u0434\u043b\u044f \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\">Die Christelike etos bepaal dat die aflegging van &rsquo;n eed by ho&euml; uitsondering en onder baie spesiale omstandighede mag geskied omdat dit &rsquo;n vaste onderneming teenoor God en bindend op die gewete is. <\/p>\n<div align=\"justify\">  Daar is heelparty kerkgenootskappe wat die aflegging van &rsquo;n eed geheel en al afkeur en selfs verbied.&nbsp; <\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[184,21093,1193],"class_list":["post-1273","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-kommentaar","tag-s7-menings","tag-minderjariges-behoort-nie-eed-te-sweer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1273","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1273"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1273\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1273"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1273"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1273"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}