{"id":12729,"date":"2012-06-05T06:20:15","date_gmt":"2012-06-05T06:20:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12729"},"modified":"2012-06-05T06:20:15","modified_gmt":"2012-06-05T06:20:15","slug":"facebook-se-dae-is-getel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12729","title":{"rendered":"Facebook se dae is getel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Facebook gaan verdwyn as &#8216;n groot webmaatskappy in minder as &#8216;n dekade, het Eric Jackson, stigter van Ironfire Capital Maandag ges\u00ea op CNBC.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Binne sewe tot agt jaar sal hulle verdwyn soos wat Yahoo verdwyn het,&#8221; het Jackson ges\u00ea. &#8220;Yahoo nog steeds besig om geld te maak, dis nog winsgewend, het nog 13 000 werknemers, maar dit is 10 persent van die waarde wat dit was op die hoogte in 2000. Vir alle praktiese doeleindes, het dit verdwyn.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jackson het ges\u00ea daar is drie geslagte van webmaatskappye. Die eerste geslag was groot webportale, soos Yahoo, waar inhoud saamgevoeg is in een plek. Die tweede was die sosiale webwerf Facebook. En die derde geslag maatskappye fokus geheel en al op die waarde in die mobiele platform, iets waarmee Facebook sal voortgaan om te sukkel, het Jackson ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As jy kyk oor die drie generasies, maak nie saak hoe suksesvol jy is in een geslag nie, lyk dit onmoontlik om te vertaal in sukses in die tweede generasie, maak nie saak hoeveel geld jy in die bank het nie, maak nie saak hoe baie slim PhD&#8217;s wat vir jou werk nie,&#8221; het Jackson ges\u00ea. &#8220;Kyk hoe Google gesukkel het om in te beweeg in die sosiale sfeer, en ek dink Facebook gaan dieselfde soort uitdagings te\u00ebkom om na die mobiele platform te beweeg.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede maand het Facebook erken sy mobiele uitdaging l\u00ea in regulerende liassering. Die maatskappy het ges\u00ea dat die groeiende aantal mobiele gebruikers dit vir Facebook moeilik maak om geld te verdien en &#8220;ons inkomste en finansi\u00eble resultate negatief be\u00efnvloed.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jackson se kommentaar oor die toekoms van die sosiale netwerk kom op &#8216;n slegte tyd vir Facebook. Onrealistiese verwagtings is by beleggers geskep toe Facebook met die derde grootste notering in die Amerikaanse geskiedenis op Wall Street opgedaag het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Ontleders en beleggers was erg teleurgesteld dat Facebook se aandeelprys op sy openingsdag skaars met 0,61% gestyg het n\u00e1 &#8216;n rekordverhandeling van 575 miljoen aandele. Dit dui tans grootste twee-week verlies sedert 1995.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die w\u00eareld beweeg vinniger, dit raak meer mededingend nie minder nie, en ek dink dat diegene wat in hul vorige geslag dominant was regtig &#8216;n harde tyd gaan h\u00ea om in hierdie nuwe geslag te beweeg,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Facebook kan &#8216;n klomp van die selfoonmaatskappye koop, maar hulle is nog steeds &#8216;n groot, lomp webwerf en dit verskil van &#8216;n foon app.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Facebook gaan verdwyn as &#8216;n groot webmaatskappy in minder as &#8216;n dekade, het Eric Jackson, stigter van Ironfire Capital Maandag ges\u00ea op CNBC. &#8220;Binne sewe tot agt jaar sal hulle verdwyn soos wat Yahoo verdwyn het,&#8221; het Jackson ges\u00ea. &#8220;Yahoo nog steeds besig om geld te maak, dis nog winsgewend, het nog 13 000 werknemers, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12729\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Facebook se dae is getel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-12729","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12729","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12729"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12729\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12729"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12729"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12729"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}