{"id":1272,"date":"2008-02-15T08:13:20","date_gmt":"2008-02-15T08:13:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1272"},"modified":"2008-02-15T08:13:20","modified_gmt":"2008-02-15T08:13:20","slug":"so-lyk-sa-oor-20-jaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1272","title":{"rendered":"So lyk SA oor 20 jaar&#8230;"},"content":{"rendered":"<p class=\"MsoBodyText\">Die interessante vir my was egter die feit dat die Afrikaner nie eens genoem is in hierdie program nie. Dis asof die ou SA met al sy eerstew&ecirc;reldtegnologie nooit bestaan het nie. Net apartheid is nog op die kaart. Dis ook opmerklik dat daar vir geen oomblik erken word dat swart SA is waar hy is agv swart onvermo&euml; nie. Nee, die verklaring vir die ineenstorting is baie meer ingewikkeld en amper magies. Apartheid speel natuurlik &#39;n aansienlike rol.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ons is ons land kwyt. Ek het dit aanvaar. Die meeste van my Afrikanergenote dink liefs nie daaroor nie. Ek het dit goed gedink om &#39;n tydsprong van 20 jaar te waag en &#39;n verwagtingsblik weer te gee. Ek baseer my verwagtinge tot &#39;n groot mate op wat met Rhodesi&euml; en sy blankes gebeur het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><strong>Staatkundig:<\/strong><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Afrikaners word nog deur enkele individue in een of ander irrelevante politieke struktuur verteenwoordig. Die enigste nut daarvan is inligting en dit onderhou &#39;n paar gesinne. Dis meestal vertoon deur die swart regering. Blankes in die algemeen neem nie meer aan politiek deel nie. Engels is die amptelike spreektaal, met &#39;n vertoon van Xhosa en Zoeloe vir effek. Die staatsdiens is swart en baie korrup soos die norm is in Afrika suid van die Sahara. Al die belangrike stede en instellings het Afrikaname. Daar is geen amptelike Afrikanerinstellings oor behalwe di&eacute; wat self geskep en uitgebou word nie, en hulle is maar klein. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><strong>Kommunikasie:<\/strong><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Radio Pretoria is die enigste Afrikaanse uitsaai-instansie en doen nou ook op klein skaal tv-uitsendings. Daar is nog enkele Afrikaanse liberale koerante oor. Die meeste kommunikasie in Afrikaans geskied op die internet.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><strong>Onderwys:<\/strong><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Alle skole en universiteite is Engels en oorwegend swart. Privaatinstellings word deur wetgewing gedwing om die bevolkingsamestelling te weerspie&euml;l. Vir die meeste blankes is tersi&ecirc;re studie in die buiteland wenslik maar finansieel onmoontlik.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><strong>Besigheid:<\/strong> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Groot besighede is ten volle getransformeer. Klein sake is baie klein en beweeglik om al die Afrikawetgewings te fnuik &ndash; dis elke man vir homself. SA is grotendeels &#39;n invoerland. Landbou is meestal in die vorm van bestaansboerderye met moontlik enkele groot spogeenhede.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><strong>Stede:<\/strong><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Slegs sekere woonbuurtes word onderhou en massas plakkerskampe verswelg die groter sentra. &#39;n Mate van verval in riolering en infrastruktuur is nou al sigbaar. Daar bestaan nog groot blanke woonbuurte in dele van die vorige bedeling se stede, maar dis maar klein in vergelyking met die massas rondom.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><strong>Kultuur:<\/strong><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die amptelike kultuur is di&eacute; van die heersende ANC. Alle ander kulture is op hulle eie aangewese en grotendeels irrelevant. Afrikaners en tot &#39;n mate die Engelse blankes skakel grotendeels in by die NSA en probeer maar net ekonomies oorleef. Dit word algemeen aanvaar dat di&eacute; wat kan, emigreer of ten minste hulle familie vanuit die buiteland ondersteun. Daar is &#39;n lewendige Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Kortom, die NSA het net soos al die vorige kolonies die pad van onafhanklikheid gestap. Dis &#39;n geleidelike proses en mense pas aan by hulle omstandighede. Dit kan ook nie anders nie. Een van my Zimbabwekli&euml;nte s&ecirc; nou die dag vir my dat daar nog ongveer 18 000 blankes oor is na alles wat gebeur het in Zim. Sy s&ecirc; haar man gaan vang nog gereeld vis in Kariba en hulle lewenskwaliteit is oor die algemeen goed. Ek verwag dieselfde tendens in SA. Die vraag is of dit vir my en vir jou as kultuurbewuste Afrikaner goed genoeg is. As ons aanvaar dat bogenoemde senario taamlik akkuraat is, wat kan ons doen om ten minste iets van ons Afrikanertrots en -identiteit te laat geld? Ja, jy is heeltemal reg, ons het &#39;n land nodig, &#39;n volkstaat, &#39;n stadstaat &ndash; enigiets met &#39;n amptelike struktuur wat ons ten volle beheer en besit, al is dit klein &ndash; liewer d&iacute;t as &#39;n dagdroomkoninkryk. Iets wat ons vir onsself kan toe-eien. Die meerderheid Afrikaners gaan ongelukkig nes die Rhodesi&euml;rs niks doen om hulleself as groep te laat geld nie, en gaan maar net stadig deel word van die NSA.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die slotsom is dat di&eacute; wat wil deel h&ecirc; aan &#39;n Afrikanerprojek, bereid sal moet wees om nederig te begin &ndash; van voor af. Ek voorspel daar gaan net een so &#39;n projek wees oor 20 jaar en dis Orania. Die oorgrote meerderheid sal altyd genoeg argumente h&ecirc; waarom Orania nie sal werk nie, maar self gaan hulle op die lang duur niks vermag nie. Nes die Rhodesi&euml;rs sal hulle met hulle klere aan hulle lywe wegkom as hulle nie deel geword het van die NSA-statistiek nie. Vir die res sal daar altyd &#39;n plekkie wees soos vir die 18 000 blanke Zimbabwi&euml;rs &ndash; al kruipende voor hulle Afrikameesters.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">free games online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p class=\"MsoBodyText\" align=\"justify\">Tot die onsteltenis van die liberale kliek en tot my eie verligting, het die NSA nou uiteindelik begin om die lang verwagte regressiepad te stap. Ek kon die volgehoue voorspoed van die NSA net nie verklaar nie. Die boodskap kom nou hard en duidelik deur, ja selfs hier in Engeland, dat dinge nie goed gaan met die ANC-regering nie. In hierdie week nog het die BBC op hulle Panoramaprogram &#39;n minder rooskleurige prentjie van die NSA en sy regering geskets. <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,1192],"class_list":["post-1272","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-so-lyk-sa-oor-20-jaar"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1272","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1272"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1272\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1272"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1272"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1272"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}