{"id":12711,"date":"2012-05-31T13:59:36","date_gmt":"2012-05-31T13:59:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12711"},"modified":"2012-05-31T13:59:36","modified_gmt":"2012-05-31T13:59:36","slug":"wat-weet-nazir-alli-wat-die-anc-wil-stilhou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12711","title":{"rendered":"Wat weet Nazir Alli wat die ANC wil stilhou?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die feit dat die regering nie die bedanking van Nazir Alli as hoofuitvoerende beampte van Sanral aanvaar het nie en dat hy effektiewelik vanaf 1 Junie 2012 weer sy pos voltyds sal beklee, is &#8216;n bewys dat die regering swaarde met die publiek wil kruis eerder as om &#8216;n oplossing vir die probleem met die e-tolprojek te vind,&#8221; s\u00ea adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor vervoer.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering ignoreer die insette van die verbruikerspubliek, tree opsetlike in konflik met die publiek op en mors belastingbetalers se geld met die betaal van regskoste vir onnodige hofsake en uitspattige salarisse vir onbevoegde personeel soos Nazir Alli. Dit is &#8216;n geveg wat die regering gaan verloor &#8211;  op regsgrond asook op morele basis. Die regering het vergeet dat die publiek hulle in plek stel om hulle belange te dien en nie om voorgeskryf te word deur die ANC-elite wat hul blapse, soos die Gauteng e-tolstelsel, probeer afkoop deur verbruikers te laat betaal nie,&#8221; meen adv. Alberts.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vraag kan gevra word of die regering geweier het om Alli se bedanking te aanvaar om so die inligting wat Alli mag h\u00ea oor die verbintenis van maatskappye wat by beide die wapenskandaal asook die Gauteng Hoofweg Verbeteringsprojek betrokke is, te beheer. Deur Alli in sy post te behou kan die regering keer dat daar oopkaarte met die publiek gespeel word omdat hulle die vloei van inligting deur Alli kan beheer. Die regering behoort egter teen hierdie tyd te besef dat die publiek nie die stryd oor die e-tolstelsel gaan opgee nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus gaan die minister van vervoer in die parlement vra om te verduidelik waarom Nazir Alli beskou word as &#8216;n geskikte hoofuitvoerende beampte vir SANRAL ten spyte van die probleme met die e-tolstelsel wat onder sy bestuur ontstaan het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inform-ua.info\/weekly-review\/8-dopolnytelnkh-usluh-karhoperevozchyka-o-kotorkh-v-ne-znaly\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die feit dat die regering nie die bedanking van Nazir Alli as hoofuitvoerende beampte van Sanral aanvaar het nie en dat hy effektiewelik vanaf 1 Junie 2012 weer sy pos voltyds sal beklee, is &#8216;n bewys dat die regering swaarde met die publiek wil kruis eerder as om &#8216;n oplossing vir die probleem met die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12711\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wat weet Nazir Alli wat die ANC wil stilhou?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12711","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12711","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12711"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12711\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12711"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12711"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12711"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}