{"id":12696,"date":"2012-05-29T16:48:42","date_gmt":"2012-05-29T16:48:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12696"},"modified":"2012-05-29T16:48:42","modified_gmt":"2012-05-29T16:48:42","slug":"n-pyn-vir-een-is-n-pyn-almal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12696","title":{"rendered":"&#8216;n Pyn vir een is &#8216;n pyn almal"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC-Jeugliga was merkbaar afwesig van Dinsdag se optog na die Goodman-galery in Johannesburg.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl verteenwoordigers van alle ander ANC-strukture en hul vennote van die Dieretuinmeer na die galery in Rosebank opgeruk het om &#8216;n memorandum van protes in te handig teen Brett Murray se skildery <em>The Spear<\/em>, het die ANCJL nie opgedaag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Verteenwoordiger van die galery het die memorandum in ontvangs geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het sy boikot teen City Press teruggetrek nadat die koerant, wat &#8216;n foto van die kunswerk op sy webblad gepubliseer het, dit verwyder het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Jeugliga het deurgaans geen woord gerep oor die skildery nie. City Press het egter Sondag &#8216;n brief deur die ANCJL se leier, Julius Malema, geplaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die brief het Malema die galery se reg om <em>The Spear<\/em>, &#8216;n skildery wat pres. Jacob Zuma toon met sy penis ontbloot, uit te stal. Die skildery is verlede week geskend. Malema het ook geskryf dat City Press &#8216;n reg gehad het om dit te publiseer. Hy het ges\u00ea die stem van redelikheid in Suid-Afrika is besig om te verdwyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niemand het die moed gehad om op te staan en teen ondemokratiese en moontlike heerssugtige praktyke binne die demokratiese beweging hul stemme dik te maak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Om koerante te verbied bloot omdat ons nie met hulle saamstem nie en hulle te boikot omdat ons glo ons idee van waarheid is absoluut, hou &#8216;n werklike gevaar vir ons demokrasie in,&#8221; het hy geskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iemand in die skare het &#8216;n plakkaat in die lug gehou wat lui: &#8220;Juju, ons mis jou nie, <em>boy<\/em>&#8220;. Juju is Malema se bynaam.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sdumo Dlamini, Cosatu-president, het in Zoeloe ges\u00ea &#8216;n gedeelte van die kunstenaar Brett Murray se agenda was om die stem van die meerderheid te ondermyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die belediging aan Zuma was &#8216;n belediging vir almal van ons. Skaad jy Zuma, skaad jy ons,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gwen Ramokgopa, adjunkminister van gesondheid, het ges\u00ea as die president aangeval word, word almal aangeval.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC-Jeugliga was merkbaar afwesig van Dinsdag se optog na die Goodman-galery in Johannesburg. Terwyl verteenwoordigers van alle ander ANC-strukture en hul vennote van die Dieretuinmeer na die galery in Rosebank opgeruk het om &#8216;n memorandum van protes in te handig teen Brett Murray se skildery The Spear, het die ANCJL nie opgedaag nie. &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12696\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;n Pyn vir een is &#8216;n pyn almal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12696","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12696","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12696"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12696\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12696"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12696"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12696"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}