{"id":12680,"date":"2012-05-27T05:15:35","date_gmt":"2012-05-27T05:15:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12680"},"modified":"2012-05-27T05:15:35","modified_gmt":"2012-05-27T05:15:35","slug":"as-afrikaners-sou-saamstaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12680","title":{"rendered":"As Afrikaners sou saamstaan"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Daar was \u0149 tyd toe Afrikaners en blankes in die bre\u00ebre sin Suid Afrika besit het as \u0149 de jure staat. Dit het goedgegaan met Suid Afrika. Daar is selfs omgesien na die minder bevoorregtes (van natuur minder bevoorreg natuurlik). Daar is ook vir die nie-blankes politieke oplossings voorgehou. Sou so \u0149 oplossing die Afrikaners nou aangebied word sal dit sekerlik met groot dankbaarheid ontvang word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons het veilig en ekonomies vooruitstrewend gelewe. Onderrig was op ho\u00eb standaard (ten minste vir die wat dit kon hanteer), strate van stede en dorpe was skoon, munisipaliteite het dienste gelewer, die Rand was relatief sterk, staatsinstellings het goed funksioneer en ons het onsself as trots Suid Afrikaans beskou. Toonaangewend in verskeie dissiplines. In die blanke politiek was opposisie na regs en na links wat elk vermaan het met teenstrydige oogmerke. Steeds kon die bre\u00ebre blanke gemeenskap in vrede assosieer in skoon en goedbestuurde stede, dorpe en landelike gebiede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe begin die gekarring. Eers met die 1977 konstitusionele voorstelle wat eindig in \u0149 referendum waar die land weggegee word. Met versigtige optimisme is die nuwe regering in 1994 aanvaar, met min bewustheid van die ware intensies van die laaste Afrikaner regime wat \u0149 illusie geskep het van \u0149 nuwe en potensieel  goed funksionerende demokrasie.   Daar is onderhandel by KODESA en steeds het die deursnit Afrikaner nie besef wat besig is om te gebeur nie. Ons geliefde Suid Afrika is verraai. Vroe\u00ebr het ons Die Lied van Jong Suid Afrika gesing? Jy was onoorwinlik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hier staan ons vandag, verslae en ontwortel. Nog erger, geen Afrikaner kohesie nie. Splintergroepe het opgeskiet met onverdraagsaamheid teenoor mede Afrikaners. Ons veg vir kultuur, ons veg vir Afrikaans, ons veg teen onsself. Daar word oordrewe politiek korrek opgetree om nie aandadig te wees aan die skending of ondermyning van die re\u00ebnboognasie nie. Miskien, net miskien sal swart Afrika ons erken. Iewers met iets.  Hoe bitterlik na\u00efef. Die realiteit is jy is uitgelewer aan jouself. Sonder \u0149  vaderland.. die volk is in diaspora, maar, nie sonder hoop nie. Afrikaners was eens \u0149 volk met de jure status.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrikaners kan weer verenig. Die w\u00eareld globaliseer, is kosmopolities maar is ook besig om te fragmenteer. Daar is toenemende etniese bewustheid. Denke oor selfbeskikking skuif na deterritorialisme. Dit sal geen verrassing wees as Afrikaners selfbeskikking (sesessie) eis nie. Ons voldoen aan al die internasionale kriteria om oor onsself te regeer. Ons bevind onsself in \u0149 samelewing wat Afrikaners ontwortel en degradeer. Wie gee Zuma, of wie ook al die reg om met verwronge en sieklike magsbeheptheid Afrikaners te interneer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek stel nie belang in Suid Afrika nie. Of sy Grondwet, of die ANC, of die re\u00ebnboognasie nie. Ek wil assosieer met Afrikaners in alle strukture van die samelewing, ek wil in Kerkstraat (elke dorp het \u0149 Kerkstraat) beweeg en net witmense sien. Dit het niks te make met rassisme nie. Dit gaan oor sentimente. Dit is ons reg om te assosieer met ons eie. Gedwonge integrasie is volksmoord. Alhoewel nog nie opgeteken in \u0149 handves nie, maar wyd erken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid Afrika onder beheer van Afrikaners was eens \u0149 vooruitstrewende land. As Afrikaners saamstaan, kan dit weer gebeur. Miskien nie op die grondgebied soos voor 1994 nie, maar binne die grense van Suid Afrika in \u0149 onafhanklike republiek. Wie kan ons keer as ons saamstaan?  Ons het \u0149 reg op selfbeskikking. Remedi\u00ebrend of as prim\u00eare reg. As ons nie saamstaan nie gaan ons nie grondgebied vir \u0149 staat kan identifiseer nie. Selfbeskikking begin by ge\u00efdentifiseerde grond vir \u0149 onafhanklike Afrikaner Republiek. Dit is verregaande om te verwag dat alle blankes of meer spesifiek Afrikaners sal saamstaan, maar daar word verwag dat die leiers van Afrikaner strukture sal saamstaan om met eendragtigheid \u0149 onafhanklike Afrikaner Republiek te eis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aggressiewe rewolusion\u00eare politiek en leiding is nodig om Afrikaner vryheid te verkry. Dit is sinneloos om te onderhandel. Dit is sinneloos om deur regstrukture soos die IGH te werk of om konstitusioneel vryheid te verkry. Die uitgangspunt is dat ex post facto kennis geneem word van \u0149 de facto situasie wat de jure erken sal word. Die basiese beginsel is die wil om vry en onafhanklik te wees. Die hoe is al tot vervelens toe oor dekades uitgewerk. Die spesifieke modus operandi mag dalk kontroversieel wees. Niks kan egter begin alvorens daar nie kollektiewe wil is nie en grondgebied ge\u00efdentifiseer is nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/zaxid.net\/viktor_shokin_zvilniv_prokurora_harkova_n1341826\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar was \u0149 tyd toe Afrikaners en blankes in die bre\u00ebre sin Suid Afrika besit het as \u0149 de jure staat. Dit het goedgegaan met Suid Afrika. Daar is selfs omgesien na die minder bevoorregtes (van natuur minder bevoorreg natuurlik). Daar is ook vir die nie-blankes politieke oplossings voorgehou. Sou so \u0149 oplossing die Afrikaners [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[],"class_list":["post-12680","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c126-algemeen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12680","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12680"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12680\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12680"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12680"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12680"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}