{"id":12669,"date":"2012-05-24T07:05:13","date_gmt":"2012-05-24T07:05:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12669"},"modified":"2012-05-24T07:05:13","modified_gmt":"2012-05-24T07:05:13","slug":"reddingswerkers-by-twee-myne-ontplooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12669","title":{"rendered":"Reddingswerkers by twee myne ontplooi"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Reddingswerkers het Woensdag &#8216;n tiende onwettige myner na die oppervlakte van &#8216;n ongebruikte goudmyn naby Welkom gebring, het die polisie in die Vrystaat ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens kol. Sam Makhele sal die reddingspoging voortduur so lank as wat die situasie nog veilig is by die ongebruikte Harmony Gold-myn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minstens 20 werkers is vermoedelik nog ondergronds.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Makhele het vroe\u00ebr ges\u00ea die polisie en reddingspersoneel fokus net daarop om die vasgekeerde &#8220;zama-zamas&#8221;, soos onwettige myners bekend staan, by die myn uit te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is nog geen aanduiding van moontlike sterftes nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee onwettige myners het Dinsdag gaan hulp soek en ges\u00ea hul mede-myners is vasgekeer n\u00e1 &#8216;n rotsstorting in die vroe\u00eb oggendure.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie s\u00ea hulle het aan die owerhede ges\u00ea hulle het vir goud gemyn toe gedeeltes van die myn ineengestort het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die maatskappy het die myn toegemaak, maar onwettige mynwerkers, waarvan baie van Zimbabwe, Mosambiek en Lesotho kom, het sonder wettige toesig daarin begin myn.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Verlate myn op Kleinzee in die Noord-Kaap het intussen ook die lewens van twee onwettige diamantmyners ge\u00ebis.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie ander is vasgekeer in die dorp se Bontekoe-myn nadat &#8216;n selfgemaakte tonnel ineengestort het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die myngebied naby Kleinzee waar die myners toegeval het behoort aan De Beers en nie aan Bonte Koe myn nie.  De Beers het voorheen al die kanaal van die oopgroefmyn toegestoot met masjienerie maar die kanaal is weer oopgegrawe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Reddingswerkers het probeer om 18 vasgekeerders uit te grawe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die myn is glo sowat tien jaar gelede gesluit en De Beers het sedertdien glo niks gedoen om dit te rehabiliteer nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Reddingswerkers het Woensdag &#8216;n tiende onwettige myner na die oppervlakte van &#8216;n ongebruikte goudmyn naby Welkom gebring, het die polisie in die Vrystaat ges\u00ea. Volgens kol. Sam Makhele sal die reddingspoging voortduur so lank as wat die situasie nog veilig is by die ongebruikte Harmony Gold-myn. Minstens 20 werkers is vermoedelik nog ondergronds. Makhele het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12669\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Reddingswerkers by twee myne ontplooi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12669","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12669","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12669"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12669\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12669"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12669"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12669"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}