{"id":12651,"date":"2012-05-21T08:57:50","date_gmt":"2012-05-21T08:57:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12651"},"modified":"2012-05-21T08:57:50","modified_gmt":"2012-05-21T08:57:50","slug":"skildery-sal-zuma-se-aansien-verhoog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12651","title":{"rendered":"Skildery sal Zuma se aansien verhoog"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Oliver Tambo se dogter, die spotprenttekenaar Zapiro en die Joodse kunsgemeenskap in Johannesburg, skree &#8220;Vryheid van uitdrukking!&#8221;, maar vir die gesin van die president is die skildery nie snaaks nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afrikaanse gemeenskap is ook geskok deur die skildery.&nbsp; In onderhoude wat praag.co.za gedoen het, het mense ges\u00ea dit is &#8216;n kinderagtige manier om kritiek te lewer en onvanpas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By &#8216;n leeskring in Johannesburg het lede ges\u00ea die skildery sal baie simpatie vir Zuma bring en sy aansien by konserwatiewe kiesers verhoog.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Zuma se dogter, Gugu Zuma, het Sondag in &#8216;n verklaring aan City Press ges\u00ea die portret is &#8220;vulg\u00ear en toon geen teken van menslikheid nie&#8221;.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons verstaan wel dat hy [Zuma] &#8216;n openbare figuur is, maar hierdie is nie meer polities nie en maak eerder inbreuk op sy regte as mens,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sover dit ons aangaan, in ons samelewing is dit slegs diere wat kaal staan, nie mense nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma se broer, Michael, het aan die Sunday Times ges\u00ea die portret is walglik en het niks anders as skande oor die familie gebring nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is die mees walglike ding wat nog ooit gepubliseer of ges\u00ea is oor die president,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As &#8216;n familie is ons steeds geskok, want in ons kultuur is die blootstelling van privaatdele iets wat &#8216;n skande is. Dit word beskou as disrespekvol teenoor daardie persoon en andere.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Sapa berig die ANC het Vrydagaand hofdokumente ingedien vir &#8216;n dringende aansoek om die galery te verbied om die omstrede kunswerk ten toon te stel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jackson Mthembu, &#8216;n woordvoerder, het vroe\u00ebr ges\u00ea die saak sal Dinsdag in die Johannesburgse hooggeregshof aangehoor word.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oliver Tambo se dogter, die spotprenttekenaar Zapiro en die Joodse kunsgemeenskap in Johannesburg, skree &#8220;Vryheid van uitdrukking!&#8221;, maar vir die gesin van die president is die skildery nie snaaks nie. Die Afrikaanse gemeenskap is ook geskok deur die skildery.&nbsp; In onderhoude wat praag.co.za gedoen het, het mense ges\u00ea dit is &#8216;n kinderagtige manier om kritiek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12651\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skildery sal Zuma se aansien verhoog&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12651","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12651","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12651"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12651\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12651"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12651"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12651"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}