{"id":12633,"date":"2012-05-17T05:25:59","date_gmt":"2012-05-17T05:25:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12633"},"modified":"2012-05-17T05:25:59","modified_gmt":"2012-05-17T05:25:59","slug":"bende-polisiebeamptes-terroriseer-mense","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12633","title":{"rendered":"Bende &#8216;polisiebeamptes&#8217; terroriseer mense"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Bende wat hulself as polisiebeamptes voordoen teiken die Oos-Rand en Johannesburg se noordelike voorstede, het die polisie in Gauteng Woensdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die bende is in besit van ho\u00eb kaliber wapens,&#8221; het maj. genl. Pumza Gela, waarnemende provinsiale polisiekommissaris, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die areas wat geteiken word is Benoni, Germiston, die N17, Beyers Naud\u00e9-rylaan en die N14 naby Diepsloot. Vyf sake is in die afgelope sewe dae aangemeld en die modus operandi stem in al die gevalle ooreen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea drie tot vyf mense in &#8216;n ongemerkte motor, meestal &#8216;n wit Golf, sal mense kaap en beroof na ure wanneer dit nie veilig is om stil te hou nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige van die misdadigers gebruik ook blou ligte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gela het inwoners aangeraai om nie te stop as hulle aanges\u00ea word om so te doen deur mense in &#8216;n ongemerkte voertuig wat blou ligte gebruik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Moenie stop nie. Soek na die veiligste plek, soos &#8216;n vulstasie of &#8216;n polisiekantoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As dit &#8216;n wetsgehoorsame beampte is, sal hy jou volg.&#8221;&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motoriste wat afgetrek word deur iemand wat beweer hy is &#8216;n beampte in &#8216;n ongemerkte voertuig, moet daarop aandring om sy identifikasievorms te sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gela het ges\u00ea die uitdaging vir die polisie is dat baie kapings en rooftogte laat aangemeld word \u2013 in sommige gevalle eers &#8216;n dag later.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Soms is daar &#8216;n gaping van twee uur&#8230; die voertuig kan teen dan al buite die provinsie wees.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As sake onmiddellik aangemeld word, sal polisiebeamptes dadelik na die toneel ontplooi word, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het nie die moontlikheid uitgesluit dat sommige lede van die bende wel polisiebeamptes kan wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit kan nie uitgesluit word dat polisielede saamwerk met hierdie kriminele nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die afgelope 18 maande is 600 polisiebeamptes in Gauteng vir misdade in hegtenis geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is dalk korrupte lede in ons midde, maar dit is nie almal van ons nie. Dis &#8216;n druppel in die oseaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea 99 persent van polisiebeamptes is goed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SA Polisiediens probeer sy strategie verbeter en het &#8216;n stelsel in plek, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ongeveer 850 polisiebeamptes wat in Gauteng ontplooi is, is gevra om op die uitkyk te wees vir verdagte voertuie in die gebiede wat hul patrolleer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het mense gevra om die registrasienommers van verdagte voertuie aan te meld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gela het ges\u00ea polisiebestuur neem polisie-uniforms wat nie gebruik word nie terug om te keer dat hulle in die verkeerde hande beland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Nuwe stelsel is in plek geplaas in verband met die uitreik van amptelike vuurwapens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In alle polisiekantore is twee mense aangewys om na vuurwapens om te sien en hulle uit te reik om te keer dat hulle &#8220;maklik wegglip&#8221;, het Gela ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Bende wat hulself as polisiebeamptes voordoen teiken die Oos-Rand en Johannesburg se noordelike voorstede, het die polisie in Gauteng Woensdag ges\u00ea. &#8220;Die bende is in besit van ho\u00eb kaliber wapens,&#8221; het maj. genl. Pumza Gela, waarnemende provinsiale polisiekommissaris, ges\u00ea. Die areas wat geteiken word is Benoni, Germiston, die N17, Beyers Naud\u00e9-rylaan en die N14 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12633\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bende &#8216;polisiebeamptes&#8217; terroriseer mense&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12633","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12633","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12633"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12633\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12633"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12633"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12633"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}