{"id":12632,"date":"2012-05-17T05:22:46","date_gmt":"2012-05-17T05:22:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12632"},"modified":"2012-05-17T05:22:46","modified_gmt":"2012-05-17T05:22:46","slug":"zille-moet-bedank-se-nehawu","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12632","title":{"rendered":"Zille moet bedank s\u00ea Nehawu"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Nehawu het &#8216;n oproep gedoen dat Helen Zille moet bedank as premier van die Wes-Kaap  en leier van die Demokratiese Alliansie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy is nie geskik om die amp te beklee nie,&#8221; het die woordvoerder vir die National Education Health and Allied Workers Union, Sizwe Pamla, Woensdag in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy moet verantwoordelikheid neem vir al die saakbeskadiging in die Johannesburgse middestad en die bloed van onskuldige mense wat gister [Dinsdag] vergiet is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het Dinsdag traangas en waterkanonne gebruik om Cosatu-lede op te breek wat die DA probeer verhoed het om buite sy hoofkantoor te betoog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA wou verhoed dat Cosatu &#8216;n jeugsubsidie deur die regering keer, wat volgens die DA duisende nuwe werke vir jongmense kan skep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Klippe en stukke sement is in die skare ingegooi tydens Zille se toespraak en &#8216;n DA-lid is ernstig beseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nehawu het die geweld en skade wat tydens die optog aangerig is, veroordeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Werkers wat in Braamfontein saamgekom het om die vakbond te verdedig, is met klippe gegooi deur die DA se gehuurde groep mense en die polisie het ook op hulle geskiet,&#8221; het Pamla ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die DA, met hul klippe en stene, het talle motors beskadig en het baie mense beseer,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het diegene wat beseer is aangemoedig om hul mediese rekeninge aan Zille te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle moet ten volle verantwoordelikheid neem vir die aksies van hul gehuurde skare&#8230;&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA se woordvoerder, Mmusi Maimane, se Nehawu &#8220;probeer duidelik om die blaam te skuif vir die geweld wat Cosatu-lede teenoor DA-lede getoon het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea DA-lede het deelgeneem aan &#8216;n wettige optog wat deur die Johannesburg-metropolisie gelei is, terwyl Cosatu se saamtrek onwettig was en &#8220;daarop gemik was om die DA se optog te ontwrig&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die hele Suid-Afrika weet Nehawu en Cosatu probeer die belange van hul lede beskerm, terwyl die DA veg vir die regte van die werkloses,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die jeugsubsidie sal 420 000 werke skep.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nehawu het &#8216;n oproep gedoen dat Helen Zille moet bedank as premier van die Wes-Kaap en leier van die Demokratiese Alliansie. &#8220;Sy is nie geskik om die amp te beklee nie,&#8221; het die woordvoerder vir die National Education Health and Allied Workers Union, Sizwe Pamla, Woensdag in &#8216;n verklaring ges\u00ea. &#8220;Sy moet verantwoordelikheid neem vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12632\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zille moet bedank s\u00ea Nehawu&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12632","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12632","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12632"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12632\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12632"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12632"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12632"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}