{"id":12631,"date":"2012-05-17T05:12:18","date_gmt":"2012-05-17T05:12:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12631"},"modified":"2012-05-17T05:12:18","modified_gmt":"2012-05-17T05:12:18","slug":"vavi-da-wou-werkers-teen-mekaar-opsteek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12631","title":{"rendered":"Vavi: DA wou werkers teen mekaar opsteek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die optog wat deur die DA gere\u00ebl is teen Cosatu, was &#8216;n poging om werkers teen mekaar op te steek terwyl dit eintlik &#8216;n klassestryd was, het hy in Johannesburg ges\u00ea tydens &#8216;n internasionale vergadering van vakbonde wat deur Cosatu aangebied is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die konflik tydens &#8216;n optog in Johannesburg was &#8216;n polities belangrike geleentheid, het Cosatu se sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, Woensdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die konfrontasie met die DA het die verskille tussen die twee groepe duidelik uitgelig en dat die beginsels wat hulle rig, &#8220;fundamenteel verskil&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Gister [Dinsdag] was belangrik, want dit het die frustrasies gewys van diegene wat die meeste gemarginaliseer word in ons samelewing.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Klippe het gevlieg toe DA-lede aan &#8216;n optog na Cosatu se hoofkantoor deelgeneem het om sy ondersteuning van &#8216;n jeugsubsidie te wys. Die polisie het traangas en waterkanonne gebruik om strydende faksies uitmekaar te jaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die konfrontasie was &#8216;n aanduiding van wat kan kom as werkloosheid en armoede nie op &#8216;n radikale en ander manier aangespreek word nie, het Vavi ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sit op &#8216;n tikkende bom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Werkloosheid en armoede is nou erger as ooit vantevore.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Werkers wat werk toe ry in minibus-taxi&#8217;s, wat deur Vavi beskryf word as &#8220;glas-doodskiste,&#8221; sien die rykdom van ander en hul frustrasie neem toe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die betoging deur die DA is &#8216;n poging deur &#8216;n politieke party wat die ryk mense en base van maatskappye verteenwoordig en die land se armes uitbuit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die belangrikste kwessies in die land is nou toenemende werkloosheid, armoede en ongelykheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die leierskapdebat in Mangaung is nie die groot fokus nie,&#8221; het Vavi ges\u00ea in verwysing na die ANC se verkiesingskonferensie wat later vanjaar gehou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet besluit waarheen ons op pad is en die Vryheidsmanifes terugbring.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die media berispe vir wat hy bestempel as eensydige verslaggewing oor Dinsdag se betoging en beweer die DA het na die optog gekom met &#8216;n bakkievrag klippe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier lede van Cosatu het erge beserings opgedoen en daar is nie daaroor berig nie, het Vavi beweer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek veroordeel geweld, alle geweld, selfs van Cosatu-lede. Dit dien niemand nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/subordinate_offices_.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die optog wat deur die DA gere\u00ebl is teen Cosatu, was &#8216;n poging om werkers teen mekaar op te steek terwyl dit eintlik &#8216;n klassestryd was, het hy in Johannesburg ges\u00ea tydens &#8216;n internasionale vergadering van vakbonde wat deur Cosatu aangebied is. Die konflik tydens &#8216;n optog in Johannesburg was &#8216;n polities belangrike geleentheid, het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12631\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vavi: DA wou werkers teen mekaar opsteek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12631","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12631","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12631"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12631\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12631"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12631"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12631"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}