{"id":12614,"date":"2012-05-15T06:32:42","date_gmt":"2012-05-15T06:32:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12614"},"modified":"2012-05-15T06:32:42","modified_gmt":"2012-05-15T06:32:42","slug":"de-klerk-verdedig-sy-opmerkings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12614","title":{"rendered":"De Klerk verdedig sy opmerkings"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Oudpresident FW de Klerk het Maandag ges\u00ea hy wil die w\u00eareld daaraan herinner dat hy gehelp het om apartheid af te skaf, nadat hy kritiek oor opmerkings wat hy verlede week gemaak het.&nbsp;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mag ek almal herinner dat dit ek, tesame met medeleiers van die Nasionale Party was, wat apartheid op 2 Februarie 1990 afgeskaf het,&#8221; het hy in Kaapstad ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hoekom sou ek nostalgies wees oor dit wat ek afgeskaf het en waarvoor ek om verskoning gevra het? Ek wil nie praat oor die verdraaide interpretasie van wat ek ges\u00ea het nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Klerk het gepraat by die opening van The Scoin Shop in die stad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea hy is optimisties oor die land se toekoms, ondanks baie &#8220;uitdagings&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sluit die dralende groeitempo en die ho\u00eb werkloosheidsyfer in, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons weet dat ons onderwysstelsel in &#8216;n krisis is, ons weet dat mense in die strate betoog oor swak dienslewering, so ons is nie op &#8216;n goeie plek in die sosio-ekonomiese sin van die woord nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Gelukkig streef ons &#8216;n goed gebalanseerde ekonomie na, makro-ekonomiese beleidsrigtings en ek is glad nie &#8216;n pessimis nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat fout is in Suid-Afrika kan reggestel word en ek dink dat dit tyd is dat ons almal hande vat, ophou skree op mekaar en saamwerk om dinge beter te maak.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opmerkings wat mense ontstig het, is gemaak tydens &#8216;n onderhoud met De Klerk by &#8216;n saamtrek van Nobelpryswenners in Chicago Donderdagaand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe hy gevra het of apartheid moreel verwerplik was, het De Klerk ges\u00ea: &#8220;In soverre dit menseregte vertrap het, was dit, en is dit steeds, moreel onregverdigbaar.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Klerk het toe oor die tuisland-stelsel ges\u00ea: &#8220;Maar die konsep van gee vir, soos die Tsjegge dit nou het en soos die Slowake dit het&#8230; dws &#8216;n etniese geheel met een kultuur met een taal&#8230; hulle kan gelukkig wees en kan hul demokratiese aspirasies uitleef in &#8216;n eie staat, dit is nie verwerplik nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea swartes in die tuislande se stemreg is nie ontneem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle was nie van stemreg ontneem nie, hulle het gestem. Hulle is nie in tuislande geplaas nie, die tuislande was histories daar. As die ontwikkelde w\u00eareld net soveel geld in Afrika, wat sukkel met armoede, wil bel\u00ea soos ons in die tuislande bel\u00ea het. Hoeveel universiteite is gebou? Hoeveel skole?&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In daardie stadium was die doel apart maar gelyk. Apart maar gelyk het egter gefaal.&#8221; Hy het ges\u00ea hy het daarom later van die stelsel afgesien.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avonua.ru\/object\/transportirovka-komplektnogo-gruza-topcargo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oudpresident FW de Klerk het Maandag ges\u00ea hy wil die w\u00eareld daaraan herinner dat hy gehelp het om apartheid af te skaf, nadat hy kritiek oor opmerkings wat hy verlede week gemaak het.&nbsp; &#8220;Mag ek almal herinner dat dit ek, tesame met medeleiers van die Nasionale Party was, wat apartheid op 2 Februarie 1990 afgeskaf &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12614\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;De Klerk verdedig sy opmerkings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12614","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12614","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12614"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12614\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12614"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12614"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}