{"id":12613,"date":"2012-05-15T06:15:51","date_gmt":"2012-05-15T06:15:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12613"},"modified":"2012-05-15T06:15:51","modified_gmt":"2012-05-15T06:15:51","slug":"skade-van-nasionalisering-onomkeerbaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12613","title":{"rendered":"Skade van nasionalisering onomkeerbaar"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die nasionalisering van grond in Suid-Afrika sal sonder twyfel voedselsekerheid in die land vir altyd vernietig. Daarom is alle uitsprake oor die nasionalisering van grond onverantwoordelik en behoort dit gestaak te word,&#8221; het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder was die openingspreker by die Rooivleis Abattoir Vereniging se jaarkongres in Stellenbosch.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder het verwys na die poging om hierdie week &#8216;n plaas naby Komatipoort in Suid-Afrika op &#8216;n Zimbabwe-manier te probeer beset. Hy het die polisie geprys vir die professionele wyse waarop hulle opgetree het en die situasie ontlont het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die skade wat so &#8216;n insident aan die vertroue in die landbousektor en aan Suid-Afrika se internasionale beeld aandoen, kan nie onderskat word nie. Daarom is uitsprake oor die nasionalisering van grond onverantwoordelik. Die nasionalisering van grond sal die kommersi\u00eble- en opkomende landbou in Suid-Afrika geleidelik vernietig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit sal verder die uittog van landboukundigheid en van kommersi\u00eble boere uit die landbou en uit Suid-Afrika onomkeerbaar maak. Die nasionalisering van grond sal die banksektor in &#8216;n groot krisis dompel omdat grond as sekuriteit vir lenings gebruik word. Dit sal ook geen armoede probleme oplos soos die propagandiste beweer nie. Hierdie argumente word in die praktyk bevestig deur &#8216;n vergelyking tussen die landbousuksesse in Zambi\u00eb teenoor die landboukrisisse in Zimbabwe te tref,&#8221; het Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder het voorspel dat die rooivleisproduksie in Suid-Afrika in die volgende dekade meer gaan styg as die gemiddelde w\u00eareld vleisproduksie omdat daar in Suid-Afrika so &#8216;n vinnig groeiende nuwe swart ekonomiese middelklas ontwikkel met nuwe eetgewoontes.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die nasionalisering van grond in Suid-Afrika sal sonder twyfel voedselsekerheid in die land vir altyd vernietig. Daarom is alle uitsprake oor die nasionalisering van grond onverantwoordelik en behoort dit gestaak te word,&#8221; het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye ges\u00ea. Dr. Mulder was die openingspreker by die Rooivleis Abattoir Vereniging se jaarkongres &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12613\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skade van nasionalisering onomkeerbaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12613","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12613","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12613"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12613\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12613"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12613"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12613"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}