{"id":12610,"date":"2012-05-14T06:36:42","date_gmt":"2012-05-14T06:36:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12610"},"modified":"2012-05-14T06:36:42","modified_gmt":"2012-05-14T06:36:42","slug":"da-wil-sorgsentrum-wat-blankes-help-gesluit-he","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12610","title":{"rendered":"DA wil sorgsentrum wat blankes help, gesluit h\u00ea"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus is in proses om die Mogale City stadsraad en die Gauteng department vir Gesondheid te nader om op &#8216;n dringende basis duidelike redes te verskaf waarom die La Reynette sorgsentrum te Rant en Dal, Krugersdorp nie geregistreer kan word nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hantering van die registrasieproses van die sorgsentrum is totaal ontoereikend en onbevredigend, s\u00ea mnr Jaco Mulder, VF Plus lid van die Gauteng Wetgewer en inwoner van Krugersdorp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sorgsentrum is tans in die nuus nadat die DA &#8216;n beroep gedoen het op die Gauteng department van Gesondheid om die sentrum se sluiting te bekragtig sonder dat die DA LPW Hendrika Kruger die fasiliteit besoek het.  Die VF Plus neem die besware wat ontvang is en die regte van die inwoners in ag maar is van mening dat alle maatre\u00ebls deur die eienaars in plek gestel is om die besware te besweer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Mulder maak die departemente hulself daaraan skuldig dat die vereiste re\u00ebls inkonsekwent toegepas word. Die sentrum beskik oor &#8216;n volledige stel dokumente wat kan bewys dat die eienaar van die sentrum, me Reinetta Ridley,  die bedoeling het om &#8216;n diens aan die gemeenskap te lewer binne die vereiste re\u00eblraamwerk en dat die owerhede nie instaat is om die re\u00ebls konsekwent toe te pas nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het die week &#8216;n afvaardiging waaronder mnr Jaco Mulder LPW, me Hannelie Snyman, Mogale City raadslid en me Marinda Toerien, VF Plus inligtingsbeampte na die sentrum gestuur om hulself van die ware feite te vergewis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In elke gemeenskap is daar ouer en jonger mense wat verswak is en spesiale versorging in &#8216;n proses na herstel benodig. Daar rus &#8216;n verantwoordelikheid op elke gemeenskap om hierdie mense nie uit te skuif nie, maar om hul morele plig tot versorging na te kom, veral ook omdat staatsondersteunde instellings dikwels ontoereikend is, het Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus is in proses om die Mogale City stadsraad en die Gauteng department vir Gesondheid te nader om op &#8216;n dringende basis duidelike redes te verskaf waarom die La Reynette sorgsentrum te Rant en Dal, Krugersdorp nie geregistreer kan word nie. Die hantering van die registrasieproses van die sorgsentrum is totaal ontoereikend en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12610\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA wil sorgsentrum wat blankes help, gesluit h\u00ea&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12610","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12610","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12610"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12610\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12610"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12610"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12610"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}