{"id":12604,"date":"2012-05-11T06:08:47","date_gmt":"2012-05-11T06:08:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12604"},"modified":"2012-05-11T06:08:47","modified_gmt":"2012-05-11T06:08:47","slug":"da-wil-munt-slaan-uit-rasse-sirkus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12604","title":{"rendered":"DA wil munt slaan uit rasse-sirkus"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die enigste gas wat nie daar was nie, was die swarte van die Spar wat deur die wit model &#8216;n &#8220;kaffer&#8221; genoem is vir sy onwelvoeglike opmerkings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gister se mediakonferensie wat die DA se nasionale woordvoerder Mmusi Maimane gere\u00ebl het tussen Jessica Leandra dos Santos en Tshidi Thamane, was &#8216;n voorsetting van die &#8220;race baiting&#8221;-sirkus om wittes te verneder in &#8216;n poging om swart stemme vir die die DA te werf.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Verlede Donderdag het Dos Santos aan 2591 volgelinge getwiet: &#8220;Op &#8216;n arrogante en minagtende k **** r in Spar afgekom. Moes hom geslaan het. Ek moes.&#8221;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het nou 7263 volgelinge.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thamane het gereageer met: &#8220;Geagte mnr Peter Mokaba. Ek wens alle blankes is dood toe jy gesing het Kill the Boer, dan sou ons nie @ JessicaLeandra se rassisme hoef te ervaar nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Laasgenoemde is voorgehou as &#8216;n &#8220;swart model&#8221;, maar het gister na &#8216;n huisbediende se plattelandse dogter gelyk.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dos Santos het sjiek gelyk vir die geleentheid. Maimane het die twee bedeesde meisies voorges\u00ea om &#8216;n rympie wat hy hulle duidelik laat memoriseer het, op te s\u00ea &#8220;terwyl hulle hier sit.&#8221; Die twee het daarna &#8216;n paar onverstaanbare sinne afgerammel wat hulle self nie heeltemal begryp het nie. Om hulle die verleentheid te spaar, het Maimane die media verbied om vrae aan hulle stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geleentheid was dus &#8216;n swart beeldbou-oefening vir die DA omdat die media geen kans gegun is om met die twee te gesels of hul menings te hoor nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thamane se voormalige bestuurder Anita Hollis het ges\u00ea sy het verskyn as &#8216;n ekstra op die SABC1-sepie Generations. Die twee se we\u00eb het geskei nadat Hollis deur Thamane &#8220;gedreig&#8221; is. Dit is dus nie die eerste keer dat Thamane wittes met die dood dreig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maimane het die twee meisies aangemoedig om hul Twitter-rekeninge te sluit en saam te werk op &#8216;n projek oor die skade wat veroorsaak word deur rassisme.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die enigste gas wat nie daar was nie, was die swarte van die Spar wat deur die wit model &#8216;n &#8220;kaffer&#8221; genoem is vir sy onwelvoeglike opmerkings. Gister se mediakonferensie wat die DA se nasionale woordvoerder Mmusi Maimane gere\u00ebl het tussen Jessica Leandra dos Santos en Tshidi Thamane, was &#8216;n voorsetting van die &#8220;race baiting&#8221;-sirkus &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12604\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA wil munt slaan uit rasse-sirkus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12604","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12604","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12604"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12604\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12604"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12604"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12604"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}