{"id":12593,"date":"2012-05-10T04:37:02","date_gmt":"2012-05-10T04:37:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12593"},"modified":"2012-05-10T04:37:02","modified_gmt":"2012-05-10T04:37:02","slug":"klasaksie-teen-transnet-oor-pensioene","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12593","title":{"rendered":"Klasaksie teen Transnet oor pensioene"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus kan, na konsultasie met sy senior regspan, bekendmaak,  dat die klasaksie en eis deur Transnet-pensioenarisse teen Transnet binne die volgende twee tot drie weke geloods gaan word. Die siviele eis teen Transnet bestaan uit twee dele, naamlik die aansoek tot die hooggeregshof vir toestemming tot &#8216;n klasaksie en die daaropvolgende kerneis dat Transnet die twee pensioenfondse, naamlik die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TTVVF) en die Transport Pensioenfonds (TPF) aanvul soos uitgestippel in die parlement\u00eare opdrag. &#8220;Daar sal egter ook verder ge\u00ebis word dat Transnet bykomende befondsing van die pensioenfondse onderneem sou dit blyk dat die R1,9 miljard wat betaalbaar is ingevolge die parlement\u00eare opdrag nie genoegsaam sou wees om aan die pensioenarisse se behoeftes te voldoen nie,&#8221; het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor ekonomiese sake, ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar kan ook aangekondig word dat, benewens senior advokaat Jaap Cilliers, wat die eis hanteer, nog twee senior advokate hulle by die regspan aangesluit het. Een van hulle is senior advokaat Leon Kellerman, &#8216;n spesialis op pensioenfondse wat tans ook werk aan die bestaande Pensioenfondswet. Die span glo dat die pensioenarisse &#8216;n baie goeie kans staan op sukses en sien daarna uit om Transnet te dwing om sy verpligtinge teenoor sy vorige werknemers na te kom.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/otlichnaya-tendentsiya-novyie-detskie-sadyi-otkryivayutsya-v-harkove\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus kan, na konsultasie met sy senior regspan, bekendmaak, dat die klasaksie en eis deur Transnet-pensioenarisse teen Transnet binne die volgende twee tot drie weke geloods gaan word. Die siviele eis teen Transnet bestaan uit twee dele, naamlik die aansoek tot die hooggeregshof vir toestemming tot &#8216;n klasaksie en die daaropvolgende kerneis dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12593\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Klasaksie teen Transnet oor pensioene&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12593","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12593","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12593"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12593\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12593"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12593"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12593"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}