{"id":12588,"date":"2012-05-09T05:26:34","date_gmt":"2012-05-09T05:26:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12588"},"modified":"2012-05-09T05:26:34","modified_gmt":"2012-05-09T05:26:34","slug":"afrikaanses-is-nie-plesierig-nie-net-bekommerd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12588","title":{"rendered":"Afrikaanses is nie plesierig nie, net bekommerd"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Afrikaanses is bekommerd oor die toestand van regering in Suid-Afrika, het die ANC se tesourier-generaal, Mathews Phosa, Dinsdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is &#8216;n gevoel dat die leierskap moet sokkies optrek en die kwessie van goeie regering begin aanspreek,&#8221; het Phosa ges\u00ea n\u00e1 &#8216;n vergadering tussen die ANC en 19 Afrikaanse liggame in Johannesburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea ander kwessies waaroor kommer uitgespreek is, is dienslewering, veral op regeringsvlak, veiligheid in stedelike en landelike gebiede en die posisie van die Afrikaanse taal en kultuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrikaanse groepe wat die vergadering bygewoon het sluit in die Afrikanerbond, die NG Kerk, die Voortrekker Monument, die ATKV, die Afrikaanse Taalraad en die Federasie van Beheerliggame van SA skole.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC-afvaardiging het Phosa, Gwede Mantashe (sekretaris-generaal van die ANC), Tina Joemat-Pettersson (minister van landbou, bosbou en visserye) en Enoch Godongwana (adjunkminister van openbare ondernemings) ingesluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sameroepers van die ANC Progressiewe Sakeforum, Renier Schoeman en Daryl Swanepoel, het ook die vergadering bygewoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Phosa het ges\u00ea hy voel die gesprekke loop goed af.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is geen heilige koeie nie&#8230; ons het ges\u00ea, praat soos julle praat in die noordelike voorstede, moenie dinge wegsteek nie, ons wil dinge hoor,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet hulle omarm en met die kwessies omgaan. Ons is nie hier om maatjie-maatjie te wees nie. Ons het dit duidelik gemaak dat ons nie na stemme soek nie, ons kyk na kwessies wat die nasie raak&#8230; dinge waaroor die nasie bekommerd is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Phosa het ges\u00ea die organisasies het oor hul voorbehoude gepraat en ges\u00ea hul meriete word ondermyn deur regeringsaanwysings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige het die kwessie van swart ekonomiese bemagtiging bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Phosa het ges\u00ea hy was geraak toe een van die organiseerders oor positiewe burgerskap gepraat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle wil deelneem, hulle wil insette lewer vir die beleide.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die ANC het ook kwessies opgehaal, soos landelike veiligheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het ges\u00ea, wel, daar moet ook sekuriteit vir plaaswerkers wees, julle moet hulle op &#8216;n menswaardige manier hanteer. Ons gee aan mekaar albei kante van die storie&#8230; sodat nie een perspektief dominant is nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF+ het vroe\u00ebr ges\u00ea die ANC tree uit eiebelang op deur praatjies met Afrikaanse groepe te hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het &#8216;n verpligting om die bekommernisse van Afrikaanse organisasies in die land te verstaan, het Mantashe  ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Of hulle vir ons stem of nie, ons het &#8216;n verpligting om te verstaan waar hulle vandaan kom, asook hul bekommernisse,&#8221; het hy aan verslaggewers in Johannesburg ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mantashe het ges\u00ea hulle het sommige bekommernisse uitgespreek en wil &#8216;n bydrae tot Suid-Afrika lewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mense wil &#8216;n bydrae daartoe maak om Suid-Afrika te laat werk en om Suid-Afrika &#8216;n beter land te maak om in te woon.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afrikaanse taal is ook bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat uitgekom het, is dat daar geen bedoeling is om Afrikaans te verhoog ten koste van ander tale nie,&#8221; het Mantashe ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer vergaderings van di\u00e9 aard sal gehou word, het Mantashe ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afrikaanses is bekommerd oor die toestand van regering in Suid-Afrika, het die ANC se tesourier-generaal, Mathews Phosa, Dinsdag ges\u00ea. &#8220;Daar is &#8216;n gevoel dat die leierskap moet sokkies optrek en die kwessie van goeie regering begin aanspreek,&#8221; het Phosa ges\u00ea n\u00e1 &#8216;n vergadering tussen die ANC en 19 Afrikaanse liggame in Johannesburg. Hy het ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12588\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikaanses is nie plesierig nie, net bekommerd&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12588","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12588","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12588"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12588\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12588"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12588"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12588"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}