{"id":12586,"date":"2012-05-09T04:56:22","date_gmt":"2012-05-09T04:56:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12586"},"modified":"2012-05-09T04:56:22","modified_gmt":"2012-05-09T04:56:22","slug":"anc-gesprek-met-afrikaanssprekendes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12586","title":{"rendered":"ANC-gesprek met Afrikaanssprekendes"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC-gesprek vandag met lede van die Afrikaanse burgerlike-gemeenskap gaan meer oor die ANC se komende verkiesingskongres en die politieke oorlewing van mnr. Gwede Mantashe as wat dit &#8216;n werklike besorgdheid is oor minderheidsgroepe en Afrikaanse belange.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voor die vorige ANC-kongresse in Polokwane (Pietersburg) was daar ook &#8216;n ernstige uitreik na Afrikaners. Die vraag kan met reg gevra word waarom nou skielik weer die belangstelling vanaf ANC kant? Terwyl Malema en ander ANC-leiers die afgelope drie jaar Afrikaners en Afrikaanssprekendes steeds verder met hulle uitsprake vervreem het, was daar geen poging van ANC-leiers om met gesprekke uit te reik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus was nog altyd ten gunste van gesprekvoering en die konstruktiewe soeke na gesamentlike oplossings vir Suid-Afrika se probleme. Die party se geskiedenis van gesprekvoering met die ANC bewys dit. In die verlede het die VF Plus verskeie suksesvolle gesprekke met die ANC gevoer. Gesprekke met verskuilde agendas vertroebel egter verhoudinge, breek vertroue tussen groepe af en loop op niks uit nie. Die VF Plus het ook ervaring van sulke gesprekke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As die gesprekke vandag daaroor gaan om vervreemding aan te spreek deur ernstige aandag aan die probleme van Afrikaanssprekendes te gee, is dit positief en steun die VF Plus dit graag. As die doel met die gesprekke is om minderhede se politieke ondersteuning vir die ANC te werf en om individuele kandidate se beeld met die oog op die ANC se verkiesingskongres te bou, is dit tot mislukking gedoem. Dit is laasgenoemde tipe gesprekke wat terugskouend telkens slegs beeldbou en media-oefeninge was.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.vlast.ua\/prokuratura-nachala-rassledovat-rekonstruktsiyu-pamyatnika-arhitektury-v-tsentre-harkova\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC-gesprek vandag met lede van die Afrikaanse burgerlike-gemeenskap gaan meer oor die ANC se komende verkiesingskongres en die politieke oorlewing van mnr. Gwede Mantashe as wat dit &#8216;n werklike besorgdheid is oor minderheidsgroepe en Afrikaanse belange. Voor die vorige ANC-kongresse in Polokwane (Pietersburg) was daar ook &#8216;n ernstige uitreik na Afrikaners. Die vraag kan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12586\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC-gesprek met Afrikaanssprekendes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12586","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12586","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12586"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12586\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12586"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12586"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12586"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}