{"id":12585,"date":"2012-05-08T10:10:02","date_gmt":"2012-05-08T10:10:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12585"},"modified":"2012-05-08T10:10:02","modified_gmt":"2012-05-08T10:10:02","slug":"vrae-oor-sanral-hoof-se-bedanking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12585","title":{"rendered":"Vrae oor Sanral-hoof se bedanking"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die VF Plus het kennis geneem van die aankondiging vanoggend van die voorsitter van Sanral dat sy hoofuitvoerende beampte, mnr. Nazir Alli, gister bedank het. Die party spreek die hoop uit dat daar nou beter leierskap by Sanral sal kom wat met groter deursigtigheid met die publieke werk,&#8221; was adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor Vervoer, se reaksie op die aankondiging.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mnr. Alli se bedanking laat die vraag ontstaan oor watter inligting hy beskik aangaande die e-tolhekstelsel se kontrakte wat aan internasionale maatskappye toegeken is en wat ook betrokke was by die wapenaankope-transaksie van die regering in 1999. Die feit dat hy nie meer die uitvoerende beampte van Sanral sal wees nie, onthef hom nie van die verantwoordelikheid om alle inligting oor die e-tolhekstelsel se kontrakte bloot te l\u00ea nie. Daar kan ook met reg gevra word of mnr. Alli nou deur die regering opgedis word as die enigste persoon wat aanspreeklik gehou kan word vir die e-tolstelsel-probleem,&#8221; meen adv. Alberts.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus is hoopvol dat Sanral &#8216;n nuwe uitvoerende beampte sal aanstel wat sterker leierskap sal bied en met groter deursigtigheid en professionaliteit met die publiek sal skakel in die uitvoering van sy pligte. Dit is noodsaaklik dat mnr. Alli se plaasvervanger die e-tolhek-probleem so vinnig moontlik aanspreek en &#8216;n oplossing vind wat in die publiek se belang is en nie in belang van die regering of &#8216;n politieke party nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die VF Plus het kennis geneem van die aankondiging vanoggend van die voorsitter van Sanral dat sy hoofuitvoerende beampte, mnr. Nazir Alli, gister bedank het. Die party spreek die hoop uit dat daar nou beter leierskap by Sanral sal kom wat met groter deursigtigheid met die publieke werk,&#8221; was adv. Anton Alberts, die VF Plus &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12585\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrae oor Sanral-hoof se bedanking&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12585","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12585","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12585"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12585\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12585"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12585"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12585"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}