{"id":12580,"date":"2012-05-07T06:37:04","date_gmt":"2012-05-07T06:37:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12580"},"modified":"2012-05-07T06:37:04","modified_gmt":"2012-05-07T06:37:04","slug":"hollande-wen-franse-verkiesing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12580","title":{"rendered":"Hollande wen Franse verkiesing"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Francois Hollande het president Nicolas Sarkozy Sondag verslaan, die eerste Sosialisties verkose president van Frankryk sedert Fran\u00e7ois Mitterrand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hollande se veldtog was op &#8216;n meer inklusiewe Frankryk gemik, maar sy oorwinning sal ook gesien word as &#8216;n uitdaging aan die Duitse visie van ekonomiese soberheid as &#8216;n manier uit die eurokrisis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sarkozy is die jongste Europese leier om sy pos te verloor te midde van die ekonomiese omwenteling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy vyf jaar het hy Frankryk, en homself, ingewerp in die Amerikaanse sleurstroom. Hy het &#8216;n meer sentrale posisie in die w\u00eareld gespeel, weer by NAVO se milit\u00eare bevel aangesluit en in Libi\u00eb &#8216;n sleutelrol vervul.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy was &#8216;n moeilike, maar baie belangrike bondgenoot van kanselier Angela Merkel van Duitsland in hul gesamentlike poging om die Europese skuld en valutakrisis te bemeester.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Hollande en Sarkozy het albei egter belowe om die begroting te laat klop in die volgende vyf jaar.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hollande het ges\u00ea dat hy van voorneme is om &#8220;&#8216;n nuwe rigting na Europa,&#8221; te gee om groei te stimuleer. Plaaslik het hy belowe om die belastingkoers tot 75% vir diegene wat meer as een miljoen euro per jaar te verdien, te verhoog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitslag word in Frankryk beskou as &#8216;n verwerping van Sarkozy en sy onverbiddelike pogings om &#8216;n beroep op die kiesers van die regse Front National te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met 95 persent van die stemme getel, is Hollande met 51,6 persent van die stemme, die wenner wat na vore tree, terwyl Sarkozy van die sentrum-regse Unie vir &#8216;n Popul\u00eare Beweging, 48,4 persent, behaal het, het Associated Press berig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Francois Hollande is die president van die Republiek, Hy moet gerespekteer word,&#8221; het Sarkozy ges\u00ea nadat hy Hollande geskakel het om hom geluk te wens.&nbsp;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Franse en Griekse verkiesings is noukeurig dopgehou in die Europese hoofstede en veral in Berlyn. Hollande is Sondagnag deur Merkel gelukgewens volgens &#8216;n verklaring deur haar woordvoerder, Steffen Seibert. Hollande het vir maande belowe dat sy eerste reis na Berlyn sal wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse en NAVO-beamptes sal aanstons in Chigaco probeer om Hollande te kry om sy gedagtes te verander oor sy uittrede uit die organisasie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opkoms van kiesers Sondag was ongeveer 81 persent van die 46 miljoen geregistreerde kiesers, wat effens af van die 84% is wat deelgeneem het in die laaste presidensi\u00eble verkiesing vyf jaar gelede &#8211; die grootste opkoms sedert 1974.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Franse, wat onder grys wolke gaan stem het, het vir hoofsaaklik &#8216;n beter ekonomiese toekoms hul stem uitgebring. Dit was Hollande se belofte. Die ideologiese kwessies soos immigrasie, het tweede gekom.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/nahnews.org\/160337-kto-pomogaet-xarkovchanam-skryvatsya-ot-mobilizacii\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Francois Hollande het president Nicolas Sarkozy Sondag verslaan, die eerste Sosialisties verkose president van Frankryk sedert Fran\u00e7ois Mitterrand. Hollande se veldtog was op &#8216;n meer inklusiewe Frankryk gemik, maar sy oorwinning sal ook gesien word as &#8216;n uitdaging aan die Duitse visie van ekonomiese soberheid as &#8216;n manier uit die eurokrisis. Sarkozy is die jongste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12580\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hollande wen Franse verkiesing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12580","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12580","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12580"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12580\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12580"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12580"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12580"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}