{"id":12570,"date":"2012-05-05T04:47:26","date_gmt":"2012-05-05T04:47:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12570"},"modified":"2012-05-05T04:47:26","modified_gmt":"2012-05-05T04:47:26","slug":"polisie-is-die-oorsaak-van-misdaad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12570","title":{"rendered":"Polisie is die oorsaak van misdaad"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Volgens lt.genl. Mzwandile Petros, Gautengse polisiehoof, is polisie-, metropolisie- en veiligheidsbeamptes die hoofoorsaak van misdaadvoorvalle in Gauteng.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met 2 500 wapens per jaar en 288 000 patrone wat gesteel word, kan &#8216;n burgeroorlog gevoer word. Die patrone word by die polisie se vuurwapenopleidingskole in Gauteng gesteel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van die interne ondersoek deur die polisie om vas te stel wie verantwoordelik is vir die diefstal, is geen verdagtes nog aangekeer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie bewapen misdadigers op di\u00e9 manier, s\u00ea dr. Johan Burger, &#8216;n senior navorser by die Instituut vir Sekerheidstudie (ISS) aan Beeld ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is jaarliks iets soos 2 500 gewere in die polisie se besit wat verloor word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 100 000 patrone vir onder meer R5-aanvalsgewere, haelgewere en handwapens is na bewering by &#8216;n opleidingskool in Soweto gesteel, en sowat 88 000 patrone vir R5-aanvalsgewere by &#8216;n opleidingskool in Benoni.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Burger het ges\u00ea di\u00e9 twee skokvoorvalle is nie die enigste diefstal nie. Daar word jaarliks ten minste 2 500 wapens &#8220;verloor&#8221; en net sowat 10% word ooit teruggevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8221; &#8216;n Mens kan jouself seker net verbeel wat van al hierdie wapens word en afvra hoeveel in misdadigers se hande beland \u2013 so in &#8216;n sekere sin dra die polisie eintlik in &#8216;n groot mate by tot die bewapening van misdadigers.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brig. Neville Malila, hoof van die Gauteng-polisie se kommunikasiedienste, kon nie vir kommentaar bereik word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Kol. Vishnu Naidoo, nasionale polisiewoordvoerder, het ook nie op navrae in di\u00e9 verband gereageer nie.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens lt.genl. Mzwandile Petros, Gautengse polisiehoof, is polisie-, metropolisie- en veiligheidsbeamptes die hoofoorsaak van misdaadvoorvalle in Gauteng. Met 2 500 wapens per jaar en 288 000 patrone wat gesteel word, kan &#8216;n burgeroorlog gevoer word. Die patrone word by die polisie se vuurwapenopleidingskole in Gauteng gesteel. Ten spyte van die interne ondersoek deur die polisie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12570\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie is die oorsaak van misdaad&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12570","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12570","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12570"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12570\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12570"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12570"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12570"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}