{"id":12566,"date":"2012-05-04T05:52:29","date_gmt":"2012-05-04T05:52:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12566"},"modified":"2012-05-04T05:52:29","modified_gmt":"2012-05-04T05:52:29","slug":"malema-voel-soos-gebruikte-toiletpapier-of-kondoom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12566","title":{"rendered":"Malema voel soos gebruikte toiletpapier of kondoom"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, het ges\u00ea die ANC het hom vir die party se eie doeleindes gebruik en hom toe weggegooi, is Donderdag berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">eNews het berig dat Malema aan &#8216;n saamtrek van die Vriende van die Jeugliga in Mthatha in die Oos-Kaap ges\u00ea hy is misbruik deur die ANC se leierskap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Di\u00e9 van ons wat lojaal gebly het en di\u00e9 van ons wat verraderlike plekke betree het deur die ANC te verdedig&#8230; vandag wil hulle ons nie h\u00ea nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons word gebruik soos toiletpapier wat in die toilet afgespoel word. Ons word soos kondome gebruik \u2013 di\u00e9 wat kondome gebruik sal weet hoe kondome werk, hulle gebruik dit en dan gooi hulle dit iewers anders weg,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC-Jeugliga het hom gedistansieer van die nuut gevormde Vriende van die Jeugliga. Die groep is geskep om &#8216;n platform vir Malema te bied n\u00e1 sy permanente skorsing uit die ANC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jeugliga se provinsiale woordvoerder, Nathi Nomatiti, het Woensdag aan City Press ges\u00ea die provinsiale uitvoerende komitee in die Oos-Kaap het hom gedistansieer van die groep omdat hy niks van die groep weet nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema is aanvanklik vir vyf jaar uit die party geskors nadat hy verdeeldheid in die party gesaai en die party in oneer gebring het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het geappelleer, maar sonder sukses. Op 29 Februarie is daar aangekondig dat hy permanent uit die party geskors is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het weer geappelleer, maar di\u00e9 app\u00e8l is op 24 April deur die ANC se nasionale dissiplin\u00eare app\u00e8lkomitee verwerp.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, het ges\u00ea die ANC het hom vir die party se eie doeleindes gebruik en hom toe weggegooi, is Donderdag berig. eNews het berig dat Malema aan &#8216;n saamtrek van die Vriende van die Jeugliga in Mthatha in die Oos-Kaap ges\u00ea hy is misbruik deur die ANC se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12566\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema voel soos gebruikte toiletpapier of kondoom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12566","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12566","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12566"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12566\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12566"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12566"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12566"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}