{"id":12525,"date":"2012-04-26T05:20:31","date_gmt":"2012-04-26T05:20:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12525"},"modified":"2012-04-26T05:20:31","modified_gmt":"2012-04-26T05:20:31","slug":"afriforum-se-e-tolaansoek-van-die-hand-gewys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12525","title":{"rendered":"Afriforum se e-tolaansoek van die hand gewys"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">AfriForum se aansoek om toegelaat te word as &#8216;n vriend van die hof in &#8216;n aksie teen die e-tol stelsel is deur die Hooggeregshof in Pretoria Woensdag van die hand gewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regter Bill Prinsloo het ges\u00ea dit is onvanpas vir &#8216;n vriend van die hof om nuwe kwessies gebaseer op vars getuienis voor te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Tariefpublikasie van 13 April, wat AfriForum betwis, het hy ges\u00ea dien nie voor hom nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was deel van die aanvullende be\u00ebdigde verklaring met die wysiging van tarief-vrystellings, deur Outa, wat hy Dinsdag van die hofrol laat skrap het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aansoek wat op &#8216;n baie laat stadium van stapel gestuur is, word deur die SA Nasionale Padagentskap Beperk (Sanral) en Tesourie teengestaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr, het Sanral se prokureur, Bruce Leech, ges\u00ea hy het &#8216;n probleem met die feit dat AfriForum saam met Outa teen die tol probeer staan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea &#8216;n vriend van die hof moet die hof help, en nie kant kies nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">AfriForum se prokureur Greta Engelbrecht het ges\u00ea die groep moet die kans gegee word om voorleggings te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">AfriForum het die hof gevra om te oorweeg of die publikasie van die e-toltariewe op 13 April aan Artikel 27 van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskapwet voldoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle wou die hof vra om te kyk of die klassifikasie van voertuie geregverdig is. Leech het ges\u00ea AfriForum se argument was irrelevant vir die saak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Engelbrecht het ges\u00ea AfriForum het was van die begin af bekommerd oor die e-tol. &#8220;AfriForum het 36 000 lede, waarvan 45% in Gauteng woon en die paaie gebruik,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Tesourie se advokaat Jeremy Gauntlett het saamgestem dat AfriForum se aansoek irrelevant is en regter Bill Prinsloo het saamgestem.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>AfriForum se aansoek om toegelaat te word as &#8216;n vriend van die hof in &#8216;n aksie teen die e-tol stelsel is deur die Hooggeregshof in Pretoria Woensdag van die hand gewys. Regter Bill Prinsloo het ges\u00ea dit is onvanpas vir &#8216;n vriend van die hof om nuwe kwessies gebaseer op vars getuienis voor te stel. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12525\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afriforum se e-tolaansoek van die hand gewys&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12525","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12525","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12525"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12525\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12525"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12525"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12525"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}