{"id":12518,"date":"2012-04-25T06:22:05","date_gmt":"2012-04-25T06:22:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12518"},"modified":"2012-04-25T06:22:05","modified_gmt":"2012-04-25T06:22:05","slug":"afpak-sal-amerikaanse-kopseer-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12518","title":{"rendered":"&#8216;Afpak&#8217; sal Amerikaanse kopseer bly"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Woord oor Osama bin Laden se dood aan die hande van die Amerikaanse <em>Seals<\/em> verlede jaar het algar baie laat wonder hoe die al-Kaidaleier so lank ongesiens in Pakistan kon gewoon het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Islamabad, was daar woede oor Washington se eensydige optrede op soewereine grondgebied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe kon Pakistanse owerhede nie geweet het waar hy skuil nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Osama bin Laden het in vyf huise in Pakistan gehad, het vier kinders daar by twee vroue gehad, twee kinders wat gebore is in &#8216;n publieke hospitaal, en deur dit alles, het die Pakistanse regering nie &#8216;n enkele ding oor sy verblyfplek geweet nie,&#8221; het kongreslid Edward Royce hierdie maand by &#8216;n verhoor ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pakistan se beste verweer kom van Amerikaanse diplomatieke en milit\u00eare amptenare self. Volgens die Amerikaners is daar absoluut geen bewyse van sameswering deur Islamabad en al-Kaida nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het nog tot op hierdie punt nie enige bewyse wat daarop dui dat die Pakistanse regering per se enige kennis van bin Laden se doen en late gehad het nie,&#8221; het &#8216;n <em>State Department<\/em>-amptenaar, Daniel Benjamin verklaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar dit was nie net die bin Laden-klopjag wat verhoudings versuur het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skietvoorval waarin twee plaaslike mans deur &#8216;n CIA-kontrakteur in Lahore gedood is in Januarie 2011, gevolg deur die aanval op bin Laden en die moord van 24 Pakistanse soldate in November langs die grens, en voortdurende aanvalle deur onbemande tuie het alles bygedra tot &#8216;n gespanne atmosfeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die Amerikaanse kant, het die wantroue verlede jaar gelei tot &#8216;n opskorting van milit\u00eare hulp aan Pakistan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pakistan het alle NAVO-toevoerroetes gesluit deur sy grondgebied, samewerking opgeskort en opdrag gegee aan die parlement om riglyne vir toekomstige grenslugaanvalle op te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na weke van besprekings is op 12 April voorgestel om die vervoer van die meeste voorrade deur te laat, maar geen wapens nie. Hulle het ook die normalisering van verhoudinge tussen die twee lande gestel op voorwaarde dat &#8216;n verskoning van die VSA oor die grensaanval aangebied word, asook &#8216;n einde aan aanvalle deur onbemande tuie aangekondig word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die netelige kwessie van aanvalle deur onbemande tuie, wat die VSA nie<br \/>amptelik wil erken nie, is egter voorbladnuus in die Midde-Ooste. Pakistan se <em>Dawn<\/em> berig verlede week dat Pakistan in gesprek met die VSA getree het oor die &#8220;mede-eienaarskap&#8221; van die onbemande tuig-veldtog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse amptenare wil steeds nie die gesprek in die openbaar voer nie, maar het die uitdruklike hoop uitgespreek dat verhoudings moet verbeter.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie veranderlikes kan vordering stuit. Dit sluit die Amerikaanse verkiesing en die moontlikheid van nuwe verkiesings in Pakistan en Afghanistan in.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deel van die probleem spruit uit wettelose stamgebiede na die Amerikaanse inval van Afghanistan wat die gebied gedestabiliseer het. Pakistan het nog nooit &#8216;n daadwerklike poging aangewend om hulle te neutraliseer nie, s\u00ea die VSA, ten spyte van miljarde dollar in hulp.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Pakistan s\u00ea die Amerikaanse ingryping teen die stamgebiede dmv onbemande tuie veroorsaak die dood van burgerlikes en sulke aanvalle het gesorg vir &#8216;n verdiepende anti-Amerikaanse sentiment.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opheffing van die verbod op die toevoerroetes sal dus nie die probleem van toenemende wantroue en &#8216;n botsing van belange in Afghanistan oplos nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs na die onttrekking van Amerika uit Afghanistan, sal die wantroue voortduur en sal die &#8220;Afpak-kwessie&#8221;, &#8216;n verkorting van Afghanistan en Pakistan, &#8216;n kopseer vir die VSA bly.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Woord oor Osama bin Laden se dood aan die hande van die Amerikaanse Seals verlede jaar het algar baie laat wonder hoe die al-Kaidaleier so lank ongesiens in Pakistan kon gewoon het. In Islamabad, was daar woede oor Washington se eensydige optrede op soewereine grondgebied. Hoe kon Pakistanse owerhede nie geweet het waar hy skuil &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12518\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Afpak&#8217; sal Amerikaanse kopseer bly&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12518","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12518","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12518"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12518\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12518"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12518"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12518"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}