{"id":12505,"date":"2012-04-24T05:28:28","date_gmt":"2012-04-24T05:28:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12505"},"modified":"2012-04-24T05:28:28","modified_gmt":"2012-04-24T05:28:28","slug":"grapjas-praat-mense-bang-oor-onderdrukkende-apartheid-wat-gaan-terugkeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12505","title":{"rendered":"Grapjas praat mense bang oor &#8216;onderdrukkende apartheid&#8217; wat gaan terugkeer"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Onderdrukkende stelsel wat soortgelyk is aan apartheid kan terugkom indien Suid-Afrikaners nie meer betrokke raak en die regering verantwoordbaar hou nie, het die grapjas Pieter-Dirk Uys Maandag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Apartheid sal nooit, ooit terugkeer onder dieselfde naam nie,&#8221; het Uys ges\u00ea in &#8216;n openbare lesing deurspek met ooglopende teenstrydighede by die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Moet egter nie die vindingrykheid van daardie era van politiek onderskat nie. Natuurlik sal dit terugkom, dit het geld gemaak. Dit sal iets anders genoem word, dit sal vriendelik wees, &#8216;n akroniem. Ons sal nie eens weet wat dit beteken nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uys het ges\u00ea dit is omdat mense nie hul huiswerk doen in &#8216;n demokrasie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het &#8216;n regering wat sy huiswerk doen en jy sal daarvoor stem en terug wees in die donker tye vir die volgende vier generasies,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uys het ges\u00ea apartheid was &#8216;n &#8220;dom&#8221; stelsel. Hy het ges\u00ea hy onthou hoe hy aan &#8216;n 12-jarige seun verduidelik het hoe, tydens apartheid, swart mense nie toegelaat is om op sekere bankies te sit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die seuntjie het aan Uys gevra: &#8220;Hierdie apartheid-ding, het dit regtig gebeur?&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uys het ges\u00ea hy het die seun gevra hoekom hy dit s\u00ea en die seun het geantwoord &#8220;want dit klink so dom&#8221;, want wie kan hom nou keer om op &#8216;n bankie te sit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Domheid kan doodmaak, domheid is so vindingryk; so moet nooit die mag van domheid onderskat nie. Moenie die mag van dinge wat jy dom noem in die politiek onderskat nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika is &#8216;n demokratiese land omdat miljoene mense geglo het daar was &#8216;n toekoms in die donkerte. Hy het ges\u00ea daar was goeie mense sowal as slegte mense in die regering en Suid-Afrikaners moet dit nie vergeet nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uys het ges\u00ea mense moet nie die mag van die ANC-Jeugliga of enige jeugliga onderskat nie. Hy het Suid-Afrika se jong mense gevra om meer betrokke te raak by jeugstrukture.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hoekom is so min jong mense betrokke by die jeugliga? Die toekoms is daar.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het mense ook gewaarsku om nie die president van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, te ignoreer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Elke enkele ding wat hy ges\u00ea het&#8230; mag ons nie ignoreer nie, en ons ignoreer dit met groot gevaar. Hy is &#8216;n slim politikus in die jaar 2012. Hy het nie die bloudruk van die verlede gevolg nie. Hy het almal verras met sy ongelooflike parmantigheid.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uys het ges\u00ea dit is mense wat wag op leierskap wat Malema se bekoring en charisma onthou. Die mense moet lei en die regering moet volg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die toekoms van Suid-Afrika is wat die mense daarvan maak, nie die regering nie, het hy ges\u00ea. Alle Suid-Afrikaners moet betrokke wees by wat aan die gebeur is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is &#8216;n land van demokrate wat omgee&#8230; en nie mense wat s\u00ea &#8216;ons is bang, ons is bang, ons is bang&#8217; nie,&#8221; het Uys ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Onderdrukkende stelsel wat soortgelyk is aan apartheid kan terugkom indien Suid-Afrikaners nie meer betrokke raak en die regering verantwoordbaar hou nie, het die grapjas Pieter-Dirk Uys Maandag ges\u00ea. &#8220;Apartheid sal nooit, ooit terugkeer onder dieselfde naam nie,&#8221; het Uys ges\u00ea in &#8216;n openbare lesing deurspek met ooglopende teenstrydighede by die Universiteit van die Witwatersrand &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12505\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grapjas praat mense bang oor &#8216;onderdrukkende apartheid&#8217; wat gaan terugkeer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12505","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12505","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12505"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12505\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12505"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12505"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12505"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}