{"id":12497,"date":"2012-04-22T05:29:44","date_gmt":"2012-04-22T05:29:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12497"},"modified":"2012-04-22T05:29:44","modified_gmt":"2012-04-22T05:29:44","slug":"malema-daag-anc-uit-weer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12497","title":{"rendered":"Malema daag ANC uit, w\u00e9\u00e9r"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het Saterdag by sy huis in Seshego &#8216;n uitdaging gestel aan diegene in die regerende party wat teen hom gekant is, het die SABC berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons weet ondemokratiese prosesse is di\u00e9 wat nie ander sienswyses kan verdra nie, di\u00e9 wat die mag van die staat gebruik om diegene wat nie saamstem nie, te beheer,&#8221; het Malema ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea staatsinstellings word teen hom gemobiliseer omdat sy teenstanders enigiets sal doen om hom stil te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As hulle my in hegtenis wil neem, ek het &#8216;n adres, hulle is welkom om my in hegtenis te kom neem,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het vroe\u00ebr ges\u00ea hy oortree nie die re\u00ebls van sy skorsing deur jeugligalede by sy huis toe te spreek nie. Honderde jeugligalede wat di\u00e9 organisasie se konferensie in Polokwane bygewoon het, het Saterdag laatmiddag op Malema se huis toegesak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wanneer julle my hier besoek en julle wil h\u00ea ek moet met julle praat, doen ek dit sonder enige vrees of guns want hierdie is my huis,&#8221; het Malema ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Omdat hierdie my huis is, is daar niemand, dit maak nie saak hoe magtig jy is, [wat] vir my kan s\u00ea jy kan net met hierdie besoeker en nie met daardie besoeker praat nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wanneer julle hier is, is julle nie afgevaardigdes nie&#8230; julle is my besoekers, julle is my vriende,&#8221; het hy aan hulle ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema, wat ook &#8216;n lid van Limpopo se uitvoerende komitee is, is in November uit die ANC en sy posisie as jeugligaleier geskors omdat hy na bewering verdeeldheid in die party gesaai het en dit in oneer gebring het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy is ook vroe\u00ebr die maand uit die party geskors n\u00e1 hy pres. Zuma &#8216;n diktator genoem het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Groep jeugligalede het ook &#8216;n konferensie in Seshego gere\u00ebl wat op dieselfde tyd plaasgevind het as die een in Polokwane. Frans Moswane, die provinsiale voorsitter, het egter aan die SABC ges\u00ea slegs \u00e9\u00e9n amptelike konferensie vind in die provinsie plaas \u2013 die een in Polokwane.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het Saterdag by sy huis in Seshego &#8216;n uitdaging gestel aan diegene in die regerende party wat teen hom gekant is, het die SABC berig. &#8220;Ons weet ondemokratiese prosesse is di\u00e9 wat nie ander sienswyses kan verdra nie, di\u00e9 wat die mag van die staat gebruik om diegene &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12497\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema daag ANC uit, w\u00e9\u00e9r&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12497","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12497","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12497"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12497\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12497"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12497"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12497"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}