{"id":12496,"date":"2012-04-22T05:20:25","date_gmt":"2012-04-22T05:20:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12496"},"modified":"2012-04-22T05:20:25","modified_gmt":"2012-04-22T05:20:25","slug":"wanneer-jy-nie-sterk-is-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12496","title":{"rendered":"Wanneer jy nie sterk is nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>&#8230; moet jy slim wees, lui die gesegde.<\/p>\n<p>Die regering se dae is getel weens die gevolge van  onverantwoordelikheid en wanbestuur. As gevolg van&nbsp;die volgehoue  diskriminasie&nbsp;teen blankes deur die regering die afgelope 18 jaar, is die  regering ook&nbsp;verantwoordelik vir die onoorbrugbare afgrond tussen wit en  swart benewens&nbsp;ander vergrype van korrupsie en volksmoord, asook ongebreidelde  misdaad op alle vlakke van die samelewing. Die regering se  irrasionele en onverantwoordelike nepotisme het hulle verder verlam tot n  groep&nbsp;onbekwames wat hoegenaamd nie in staat is om te regeer nie en die prys  van algemene verval van&nbsp;Suid Afrika&nbsp;is waarneembaar vir almal om te  sien.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Op hierdie stadium is ons Afrikaners net te min om  deur die gewone kanale weer in beheer te kom, so moeilik as wat dit is vir ons  is&nbsp;wat deur die verval van ons land Suid-Afrika gepynig word. Die Afrikaner  is versprei met individuele bestaansbelange oor die lengte en breedte van Suid  Afrika wat dit moeilik maak om te sentraliseer as &#8216;n gebiedsgebonde volksgroep. Dit  beteken nie dat ons nie meer &#8216;n Afrikanervolk is nie; dit maak dit net moeilik om  saam te funksioneer. Dit is die realiteit van ons Afrikanervolk wat dit vir ons  bemoeilik om saam te staan as een groep en dit is waar die slimwees-planne&nbsp;moet inskop vir &#8216;n toekoms vir die Afrikanervolk&nbsp;met realisme in die situasie waarmee ons deur die verraad van FW de  Klerk gekonfronteer is.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8230; moet jy slim wees, lui die gesegde. Die regering se dae is getel weens die gevolge van onverantwoordelikheid en wanbestuur. As gevolg van&nbsp;die volgehoue diskriminasie&nbsp;teen blankes deur die regering die afgelope 18 jaar, is die regering ook&nbsp;verantwoordelik vir die onoorbrugbare afgrond tussen wit en swart benewens&nbsp;ander vergrype van korrupsie en volksmoord, asook ongebreidelde misdaad &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12496\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wanneer jy nie sterk is nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-12496","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12496","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12496"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12496\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12496"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12496"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12496"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}