{"id":12469,"date":"2012-04-19T06:01:20","date_gmt":"2012-04-19T06:01:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12469"},"modified":"2012-04-19T06:01:20","modified_gmt":"2012-04-19T06:01:20","slug":"amerikaanse-agente-se-gefuif-raak-gevaarlik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12469","title":{"rendered":"Amerikaanse agente se gefuif raak gevaarlik"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Agente van die Amerikaanse Geheimediens asook regeringsbeamptes wat na bewering prostitute in hul hotelkamers in Cartagena, Colombia onthaal het, het die dames &#8220;in kontak met sensitiewe inligting oor veiligheid&#8221; gebring, het die voorsitter van &#8216;n Demokratiese oorsigkomitee ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bronne s\u00ea daar was sensitiewe inligting in een of meer van die kamers by die Hotel Caribe waar Obama se veiligheidsmense met sy besoek prostitute onthaal het tydens die Spitsberaad van die Amerikas. Daar was glo egter nie dwelms nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die land se vermo\u00eb om die president, die vise-president, en die besoekende buitelandse leiers te beskerm , onder andere, is afhanklik van die karakter en oordeel van agente en beamptes van die Amerikaanse geheimediens. Die optrede van ten minste 11 agente en beamptes in Colombia verlede week het &#8216;n onrusbarende gebrek aan beide getoon s\u00ea Republikeine.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die feite, soos beskryf wek vrae oor die agentskap se kultuur,&#8221; het twee van die party se verteenwoordigers geskryf. &#8220;Die voorval in Cartagena toon dat &#8216;n hele aantal slegte besluite geneem is: Te veel drank, om betrokke te raak met prostitute, buitelandse burgers in aanraking met sensitiewe inligting oor veiligheid te bring, om hulself aan afpersing en ander vorme van potensi\u00eble kompromie\u00eb bloot te stel. &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die komitee het &#8216;n tydlyn, opsommings van alle dissiplin\u00eare optredes sedert 2002 teen die 11 agente en beamptes wat betrokke is in die Colombiaanse voorval, en of &#8220;alle vroue wat in die voorval betrokke was ten minste 18 jaar oud is&#8221;, aangevra.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Agente van die Amerikaanse Geheimediens asook regeringsbeamptes wat na bewering prostitute in hul hotelkamers in Cartagena, Colombia onthaal het, het die dames &#8220;in kontak met sensitiewe inligting oor veiligheid&#8221; gebring, het die voorsitter van &#8216;n Demokratiese oorsigkomitee ges\u00ea. Bronne s\u00ea daar was sensitiewe inligting in een of meer van die kamers by die Hotel Caribe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12469\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerikaanse agente se gefuif raak gevaarlik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12469","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12469","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12469"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12469\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12469"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12469"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12469"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}