{"id":12465,"date":"2012-04-19T04:56:58","date_gmt":"2012-04-19T04:56:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12465"},"modified":"2012-04-19T04:56:58","modified_gmt":"2012-04-19T04:56:58","slug":"swart-myners-vat-anglo-in-vk-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12465","title":{"rendered":"Swart myners vat Anglo in VK aan"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Swart mynwerker wat gediagnoseer is met silikose sal Donderdag &#8216;n jaarlikse algemene vergadering van Anglo American in Londen bywoon, het sy prokureurs ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anglo American het Daniel Thakamakau in diens geneem,&#8221; s\u00ea Richard Meeran, van Leigh Day &amp; Co wat voormalige goud mynwerkers wat gediagnoseer is met mynverwante longsiektes, verteenwoordig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy is een van meer as 1200 oud-goudmyners wat klagtes teen Anglo American SA Ltd in die Suid-Afrikaanse en [Verenigde Koninkryk] howe gebring het, en beweer die maatskappy was nalatig om mynwerkers aan buitensporige hoeveelhede silikastof bloot te stel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mynwerkers beweer dat blootstelling aan die silikastof tot longsiektes soos silikose en silikon-tuberkulose lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thakamakau het in &#8216;n verklaring ges\u00ea dat hy die mynmaatskappy vra vir mediese hulp en billike vergoeding.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Terwyl Anglo American ryk word van die werk wat ons gedoen het op hul myne, het ons nou die lyding. My tuberkulose is so sleg dat ek werkloos is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat Anglo American hom en sy kollegas &#8220;soos diere&#8221; behandel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thakamakau sal vergesel word deur verteenwoordigers van die National Union of Mineworkers (NUM) en die Nasionale Instituut vir Beroepsgesondheid se voormalige direkteur Tony Davies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Anglo American het &#8216;n morele en korporatiewe verantwoordelikheid om die siek mynwerkers te vergoed op wie se rug die maatskappy ryk geword het,&#8221; s\u00ea NUM-woordvoerder Peter Bailey.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die tyd vir praat oor die verskaffing van mediese dienste vir hierdie hardwerkende mense is verby &#8211; dit is tyd om op te tree.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meeran het ges\u00ea om die saak na die Verenigde Koninkryk te neem was in die mynwerkers se belang omdat die Engelse howe &#8220;goed ontwikkelde prosedures het en die eisers sal geregtig wees om in die Verenigde Koninkryk skadevergoeding teen die maatskappy te eis&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die mynwerkers kan potensieel honderde miljoene pond in vergoeding toegeken word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hooggeregshof in Johannesburg hoor die individuele eise van 18 oud-mynwerkers van Anglo se President Steyn-myn in die Vrystaat sedert 2004.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Britse litigasie behels &#8216;n massatortaksie, met Leigh Day &amp; Co wat 1200 Suid-Afrikaanse voormalige mynwerkers verteenwoordig, en in September begin het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die saak sal weer in die hooggeregshof in Londen op 9 Mei hervat word, het Meeran ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/varta.kharkov.ua\/blogs\/kasyanenko\/1116800\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart mynwerker wat gediagnoseer is met silikose sal Donderdag &#8216;n jaarlikse algemene vergadering van Anglo American in Londen bywoon, het sy prokureurs ges\u00ea. Anglo American het Daniel Thakamakau in diens geneem,&#8221; s\u00ea Richard Meeran, van Leigh Day &amp; Co wat voormalige goud mynwerkers wat gediagnoseer is met mynverwante longsiektes, verteenwoordig. &#8220;Hy is een van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12465\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart myners vat Anglo in VK aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12465","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12465","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12465"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12465\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12465"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12465"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12465"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}