{"id":12460,"date":"2012-04-18T05:39:55","date_gmt":"2012-04-18T05:39:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12460"},"modified":"2012-04-18T05:39:55","modified_gmt":"2012-04-18T05:39:55","slug":"breivik-selfvoldaan-oor-slagting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12460","title":{"rendered":"Breivik selfvoldaan oor slagting"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Anders Behring Breivik het Dinsdag sy moorde op 77 mense verdedig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy hou vol dat hy dit weer sal doen en s\u00ea die bom- en skietaanval was die mees &#8220;skouspelagtige&#8221; aanval deur &#8216;n nasionalistiese militant sedert die Tweede W\u00eareldoorlog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die voorbereide verklaring wat hy in die hof voorgelees het, het die anti-Moslem-ekstremis homself sterk uitgespreek teen die Noorweegse en Europese regerings omdat hulle immigrasie en multikulturalisme aanvaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het beweer hy praat as &#8216;n bevelvoerder van &#8216;n &#8220;anti-kommunistiese&#8221; weerstandbeweging en &#8216;n anti-Islamitiese militantegroep genaamd die Templierridders.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aanklaers s\u00ea die groep bestaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breivik het volgehou dat hy &#8220;uit goedheid en nie kwaad&#8221; opgetree het om &#8216;n burgeroorlog te voorkom en het ges\u00ea &#8220;ek sou dit weer gedoen het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breivik se getuienis is Dinsdag vertraag nadat &#8216;n leke-regter ontslaan is vir sy Facebook-kommentaar die dag n\u00e1 die aanvalle op 22 Junie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aangevoer dat Breivik die doodstraf verdien. Wetgewers van beide partye het versoek dat Thomas Indreboe nie deelneem aan die verhoor nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy is vervang deur die leke-regter Elisabeth Wisloeff.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breivik word verhoor deur &#8216;n paneel van twee professionele regters en drie leke-regters sowel as plaaslike politici wat aangestel is vir &#8216;n termyn van vier jaar en as volwaardige regters deelneem om te besluit oor sy skuldigbevinding en vonnis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stelsel is ontwerp om gewone burgers toe te laat om &#8216;n rol te speel in die Noorweegse regstelsel, alhoewel die hoofregters steeds die verhoor lei.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/nacp_6db6853a-316d-40e3-b386-777573bedb6b\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Anders Behring Breivik het Dinsdag sy moorde op 77 mense verdedig. Hy hou vol dat hy dit weer sal doen en s\u00ea die bom- en skietaanval was die mees &#8220;skouspelagtige&#8221; aanval deur &#8216;n nasionalistiese militant sedert die Tweede W\u00eareldoorlog. In die voorbereide verklaring wat hy in die hof voorgelees het, het die anti-Moslem-ekstremis homself sterk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12460\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Breivik selfvoldaan oor slagting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12460","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12460","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12460"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12460\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12460"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12460"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12460"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}