{"id":1243,"date":"2008-01-28T07:52:59","date_gmt":"2008-01-28T07:52:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1243"},"modified":"2008-01-28T07:52:59","modified_gmt":"2008-01-28T07:52:59","slug":"kabeldiewe-steel-in-eskom-donker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1243","title":{"rendered":"Kabeldiewe steel in Eskom-donker"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Pieter van Dalen, hoof van die stad se Kopertaakmag, het ges&ecirc; di&eacute; &ldquo;nuwe verskynsel&rdquo; het &#329; byna daaglikse gebeurtenis geraak oor die afgelope drie weke.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">Volgens hom verkeer elektrisiteitskli&euml;nte onder die indruk dat Eskom sy beurtkragperiodes verleng terwyl diewe vir die ongewoon lange onderbrekings verantwoordelik is.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;As die krag afgaan sit mense vyf ure lank en wag vir die krag om weer aan te gaan,&rdquo; s&ecirc; Van Dalen.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Sake-eienaars stuur hul personeel huistoe en privaatkli&euml;nte word deur die lang kragonderbrekings gefrustreer sonder die wete dat hul kragkabels gesteel is. Hulle ontdek net dat iets verkeerds is as die krag steeds af is wanneer die personeel die volgende dag terugkeer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit gebeur reeds byna daagliks sedert die begin van die aanhoudende kragonderbrekings. En noudat ons van die diewe gevang het en vasgestel het wat hulle doen, verskuif sommige van hulle na dorpe in die Boland en die Overberg waar dit regtig moeilik is om hulle te vang.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In ander dele van Kaapstad het huiseienaars blykbaar petisies aan Eskom gestuur waarin hulle beswaar aanteken teen die langer kragonderbrekings.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Maar Van Dalen s&ecirc; misdadigers behoort vir die verlengde onderbrekings geblameer te word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Veral in die stad word die oponthoude deur misdaadaktiwiteit veroorsaak eerder as gebrekkige beplanning en foutiewe beurtkragtye van Eskom,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Maar die Kopertaakspan hou die situasie fyn dop en meer arrestasies sal binnekort volg.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Kopertaakspan het reeds 106 mense vir kabeldiefstal in hegtenis geneem oor die afgelope jaar en 53 hofsake is hangende.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Van Dalen het bygevoeg dat kabeldiewe begin het om slote te grawe en besig was om kabels van die stad se rioolpompstasies te steel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Hulle teiken rioolwerke weens hul dikker kabels en dit veroorsaak chaos.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ons het insidente in Mitchellsplein en dele van Khayelitsha gehad. Laagliggende dele en paaie is verlede week oorstroom nadat diewe op die rioolwerke naby Mitchellsplein toegeslaan het. Die skade het ook &#329; uitwerking op die omgewing,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Intussen maak misdadigers amok weens die aanhoudende kragonderbrekings in sekere dele van die land. &#329; Johannesburgse vrou van 68 is verlede week in &#329; kompleks in Sandown gedurende &#329; kragonderbreking vermoor. Gedurende die onderbreking het gewapende mans die kompleks, wat deur elektroniese hekke en elektriese drade beveilig word, binnegedring en die vrou doodgeskiet.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ook in Kaapstad vrees mense in &ldquo;veilige&rdquo; woonbuurte dat hulle beroof en selfs in hul woonstelle vermoor kan word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Jason Arendse, wat in &#329; veiligheidsbuurt in Rosebank in Kaapstad woon, s&ecirc; die aanhoudende kragonderbrekings veroorsaak geweldige hoofbrekings.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Die elektriese hekke werk nie en ons word gedwing om buite te parkeer en deur &#329; kleiner hek in te gaan. Ek is bang en bekommerd. Die geslotebaantelevisiekameras is buite werking as die krag af is en enigeen kan oor die muur spring tot op my balkon.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Maar die Weskaapse polisie s&ecirc; die aanhoudende kragonderbrekings het nie &#329; beduidende invloed op misdaad in die provinsie gehad nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Ons misdaadontledings het nog nie onthul dat kragonderbrekings enige beduidende invloed op misdaadstatistieke het nie,&rdquo; meen polisiewoordvoerder superintendent Andr&eacute; Traut.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy het mense aangemoedig om seker te maak dat die rugsteunbatterye van alarmstelsels, geoutomatiseerde hekke en deure in werkende toestand is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Die meeste polisiestasies in die Weskaap is met kragopwekkers toegerus. Ons sal voortgaan om ons dienste te verskaf, met of sonder elektrisiteit.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/teplovoy-service.ru\/blog\/avtonomnoe-otoplenie-v-kvartire\">\u0443\u0441\u0442\u0430\u043d\u043e\u0432\u043a\u0430 \u0433\u0430\u0437\u043e\u0432\u043e\u0433\u043e \u043e\u0442\u043e\u043f\u043b\u0435\u043d\u0438\u044f \u0432 \u043a\u0432\u0430\u0440\u0442\u0438\u0440\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/nacp_6db6853a-316d-40e3-b386-777573bedb6b\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Eskom.gif\" width=\"157\" height=\"82\" style=\"float: right;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>As mens se elektrisiteit vir ure afgesny word, kan dit kabeldiewe se skuld wees. Sulke diewe wag vir kragonderbrekings voordat hulle stukke kabel afsaag, wat tot uitgebreide elektrisiteitsonderbrekings lei.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Diewe hou blykbaar Eskom se beurtkragrooster dop ten einde aanvalle op sulke gebiede te loods en steel al vir weke lank kabel in voorstede regoor Kaapstad.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[1174,21089,182],"class_list":["post-1243","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-kabeldiewe-steel-in-eskom-donker","tag-nuus","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1243","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1243"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1243\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1243"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1243"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1243"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}