{"id":12410,"date":"2012-04-12T06:54:25","date_gmt":"2012-04-12T06:54:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12410"},"modified":"2012-04-12T06:54:25","modified_gmt":"2012-04-12T06:54:25","slug":"aanklaer-swig-voor-openbare-druk-oor-trayvon-martin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12410","title":{"rendered":"Aanklaer swig voor openbare druk oor Trayvon Martin"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Te midde van verwoede openbare druk om die &#8220;moord&#8221; van Trayvon Martin te straf, het die spesiale aanklaer in die saak in Florida, VSA, Woensdag, &#8216;n moordaanklag teen die buurtwagvrywilliger wat die ongewapende swart tiener geskiet het, gel\u00ea.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die openbare veldtog om Zimmerman aan te kla is deur swart leiers en selfs deur pres. Obama ondersteun met sy uitspraak dat Martin sy &#8220;seun&#8221; kon gewees het.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">George Zimmerman, 28 is gevange geneem in Sanford, waar die skietery op Februarie 26 plaasgevind het, en wat tot &#8216;n landwye ontstuimige rassedebat gelei het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die aankondiging van die inhegtenisname, het die aanklaer Angela Corey nie ges\u00ea hoe sy die botsende weergawes van wat gebeure sal versoen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea sy was nie be\u00efnvloed deur die oproer oor die afgelope ses weke nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het nie vervolg vanwe\u00eb openbare druk of agv petisies nie. Ons vervolg omdat ons oor die feite van die spesifieke geval beskik sowel as die wette van die staat van Florida gehoorsaam,&#8221; het Corey ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Martin se ouers, wat in Washington was toe die aankondiging gemaak is, het hulle verligting uitgespreek oor die besluit om die moordenaar van hul 17-jaar-oue seun te vervolg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die vraag wat ek wil regtig graag aan hom wil vra is, as hy in Trayvon se o\u00eb kon kyk en sien hoe onskuldig hy was, sou hy toe die sneller getrek het of sou hy hom net huistoe laat gaan het?&#8221; s\u00ea sy pa, Tracy Martin.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie regskenners het verwag dat die aanklaer die mindere klag van strafbare manslag sal kies, wat gewoonlik 15 jaar agter tralies beteken eerder as moord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het strafbare manslag voorspel, so ek is &#8216;n bietjie verbaas,&#8221; s\u00ea Michael Seigel, &#8216;n voormalige federale aanklaer wat nou by die Universiteit van Florida is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zimmerman se nuwe prokureur, Mark O&#8217;Mara, het ges\u00ea Zimmerman sal onskuldig pleit.&nbsp;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Te midde van verwoede openbare druk om die &#8220;moord&#8221; van Trayvon Martin te straf, het die spesiale aanklaer in die saak in Florida, VSA, Woensdag, &#8216;n moordaanklag teen die buurtwagvrywilliger wat die ongewapende swart tiener geskiet het, gel\u00ea. Die openbare veldtog om Zimmerman aan te kla is deur swart leiers en selfs deur pres. Obama &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12410\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aanklaer swig voor openbare druk oor Trayvon Martin&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12410","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12410","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12410"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12410\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12410"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12410"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12410"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}