{"id":12409,"date":"2012-04-12T06:34:57","date_gmt":"2012-04-12T06:34:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12409"},"modified":"2012-04-12T06:34:57","modified_gmt":"2012-04-12T06:34:57","slug":"solidariteit-wil-grootste-bruin-ra-saak-opneem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12409","title":{"rendered":"Solidariteit wil grootste bruin RA-saak opneem"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die vakbond Solidariteit het vandag \u0149 omvattende regstrategie teen die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) se regstellendeaksie-plan aangekondig. Dit sal die grootste regstellendeaksie-saak nog in Suid-Afrika wees om veral bruin mense se regte te herstel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Solidariteit het reeds die sake van vier bruin en een wit werknemer van DKD gekonsolideer, wat nou na die arbeidshof verwys word. Die werknemers is Geo-nita Baartman, Linda-Jean Fortuin, Andr\u00e9 Jonkers, Christopher February en Pieter Dawids. In al hierdie gevalle was die werknemers die beste kandidate vir die poste waarvoor hulle aansoek gedoen het, maar is hulle oor die hoof gesien weens die DKD se beleid van absolute nasionale demografiese verteenwoordiging. Solidariteit voer nou ook met \u0149 verdere 26 werknemers gesprekke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die DKD se regstellendeaksie-plan moet die nasionale demografie in elke werksplek, selfs op provinsiale en streeksvlak, weerspie\u00ebl word. In die Wes-Kaap is ongeveer 51% van die bevolking bruin Suid-Afrikaners, waar daar nasionaal slegs ongeveer 8,8% is. Die implikasie van die DKD se strategie is dat daar in \u0149 provinsie soos die Wes-Kaap \u0149 oorwig bruin Suid-Afrikaners is. In die DKD se strewe om die nasionale demografie te weerspie\u00ebl, word bruin en wit werknemers by bevorderings en aanstellings oor die hoof gesien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede jaar het \u0149 herrie losgebars oor Jimmy Manyi, die destydse direkteur-generaal van Arbeid en huidige kabinetswoordvoerder, se uitspraak dat daar \u0149 ooraanbod van bruin Suid-Afrikaners in die Wes-Kaap is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trevor Manuel het in \u0149 ope brief ges\u00ea dat Manyi se uitsprake nie strook met die letter en gees van die Grondwet nie. Volgens Manuel is Manyi se uitsprake &#8220;unconstitutional and morally reprehensible&#8221;, s\u00ea Solidariteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Manuel skryf verder in sy brief: &#8220;I want to put it to you that these statements would make you a racist in the mould of HF Verwoerd, I want to put it to you that you have the same mind that operated under apartheid &#8230; I have a sense that your racism has infiltrated the highest echelons of government.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mnr. Manuel is reg as hy s\u00ea dat Manyi se rassisme die hoogste range van die regering ge\u00efnfiltreer het. Dit het, soos by die DKD, die beleid van die regering geword. Ons glo ook dat hierdie idees van Manyi en die beleid van die DKD teen die letter en gees van die Grondwet is,&#8221; s\u00ea Hermann.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons vat nie regstellende aksie hof toe nie, maar die beleid van absolute verteenwoordiging,&#8221; het Hermann ges\u00ea. Hy het ges\u00ea die beleid behoort nie oor ras te handel nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vakbond Solidariteit het vandag \u0149 omvattende regstrategie teen die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) se regstellendeaksie-plan aangekondig. Dit sal die grootste regstellendeaksie-saak nog in Suid-Afrika wees om veral bruin mense se regte te herstel. Solidariteit het reeds die sake van vier bruin en een wit werknemer van DKD gekonsolideer, wat nou na die arbeidshof &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12409\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Solidariteit wil grootste bruin RA-saak opneem&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12409","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12409","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12409"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12409\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12409"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12409"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12409"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}