{"id":12399,"date":"2012-04-11T05:02:41","date_gmt":"2012-04-11T05:02:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12399"},"modified":"2012-04-11T05:02:41","modified_gmt":"2012-04-11T05:02:41","slug":"breivik-gaan-anti-moslemaktiviste-ter-verdediging-roep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12399","title":{"rendered":"Breivik gaan anti-Moslemaktiviste ter verdediging roep"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Noorwe\u00eb is tans gewikkel in die grootste hofsaak wat nog ooit in die land plaasgevind het en regsgeskiedenis word ook geskryf, het die aanklaer Svein Holden aan <em>Der Spiegel <\/em>ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kwessie sorg ook reeds vir diep verdelings onder die bevolking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die staatspsigiater, Arne Thorvik, het ges\u00ea dit is die eerste keer dat &#8216;n tweede opinie ingewin word. Gewoonlik is een mening genoeg vir die hof. Daar was egter baie kritiek teen die eerste psigiatriese evaluering dat Anders Breivik waansinnig was toe hy Moslemimmigrante afgemaai het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breivik sal op 16 April verhoor word n\u00e1 &#8216;n aanval in Julie verlede jaar in Noorwe\u00eb waarin die immigrante geskiet is en &#8216;n motorbom ontplof het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tweede evaluering is in Janurie deur &#8216;n hof goedgekeur n\u00e1 verlede jaar se eerste evaluering van hom as &#8216;n &#8220;parano\u00efese skisofreen&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Tweede evaluering deur die nuwe psigiaters Agnar Aspaas en Terje T\u00f8rrissen het getoon dat Anders Behring Breivik by sy volle verstand was toe hy die 77 mense se dood veroorsaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy kan dus verhoor kan word vir sy misdade. Di\u00e9 bevindings weerspreek &#8216;n eerste evaluering in November, wat bevind het dat hy nie toerekeningsvatbaar is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy geestesgesondheid sal bepaal of hy na &#8216;n psigiatriese hospitaal of tronk toe gestuur sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breivik is tevrede met die nuwe wending wat sy verdediging geneem het. Hy het reeds aangedui dat die ergste ding wat met hom kan gebeur, is om permanent na &#8216;n psigiatriese inrigting gestuur te word. Dit is wreder as die dood, meen hy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy advokate beplan nou om getuies te roep om die gevaar van die immigranteprobleem te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breivik se verdediging sal wees om die Arbeidersparty daarvan te beskuldig dat hulle deur die inbring van Moslemimmigrante saamsweer en hoogverraad pleeg want Noorwe\u00eb word sodoende in &#8216;n Islamitiese staat omskep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lys van mense wat hy sal roep is bekende &#8216;n anti-Moslemblogger Fjordmann, die Noorweegse Verdedigingsliga se Ronny Alte, asook senior regse politici van die Vooruitgangparty, en die redakteur van die regse koerant, die <em>Aftenposten<\/em>, Hilde Haugsgjerd.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u0432\u044c\u044e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Noorwe\u00eb is tans gewikkel in die grootste hofsaak wat nog ooit in die land plaasgevind het en regsgeskiedenis word ook geskryf, het die aanklaer Svein Holden aan Der Spiegel ges\u00ea. Die kwessie sorg ook reeds vir diep verdelings onder die bevolking. Die staatspsigiater, Arne Thorvik, het ges\u00ea dit is die eerste keer dat &#8216;n tweede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12399\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Breivik gaan anti-Moslemaktiviste ter verdediging roep&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-12399","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12399","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12399"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12399\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12399"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12399"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12399"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}