{"id":12398,"date":"2012-04-11T04:49:29","date_gmt":"2012-04-11T04:49:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12398"},"modified":"2012-04-11T04:49:29","modified_gmt":"2012-04-11T04:49:29","slug":"ek-wou-et-ontman","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12398","title":{"rendered":"&#8216;Ek wou ET ontman&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Een van die vermeende aanvallers wat aangekla word vir die moord op Eugene Terre&#8217;Blanche, het beplan om die voormalige AWB-leier n\u00e1 die moord te kastreer, het die rondgaande hof op die dorp gehoor.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;(Chris) Mahlangu s\u00ea hy het Terre&#8217;Blanche se broek afgetrek en sy genitalie\u00eb ontbloot. Sy bedoeling was om Terre&#8217;Blanche te ontman, maar hy het daarteen besluit,&#8221; het lt.kol. Tsietsi Mano, ondersoekbeampte, Dinsdag in die hof getuig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mano het getuig dat Mahlangu ges\u00ea het hy en sy medebeskuldigde, &#8216;n minderjarige, het besluit om Terre&#8217;Blanche in April 2010 te vermoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mano het getuienis gelewer oor &#8216;n verklaring wat Mahlangu op die aand van die moord afgel\u00ea het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahlangu en die tiener is in April 2010 daarvan aangekla dat hulle Terre&#8217;Blanche in sy plaashuis buite Ventersdorp doodgeslaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Albei het onskuldig gepleit op moord, huisbraak en roof met verswarende omstandighede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahlangu beweer hy het uit selfverdediging opgetree. Die tiener ontken enige betrokkenheid in die misdaad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Mano het Mahlangu ges\u00ea hy het by &#8216;n stoorkamer by die plaas ingeloop, waar hy &#8216;n ysterpyp geneem het. Daarna het Mahlangu glo saam met die minderjarige deur &#8216;n venster toegang tot Terre&#8217;Blanche se huis gekry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terre&#8217;Blanche het na bewering op sy rug op die bed gel\u00ea toe die beskuldigdes hom genader het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daarna het Mahlangu mnr. Terre&#8217;Blanche op die voorkop met &#8216;n ysterpyp geslaan,&#8221; het Mano getuig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die ondersoekbeampte is Terre&#8217;Blanche toe twee keer in die gesig geslaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar was baie bloed&#8230; wat deur die beserings veroorsaak is. Hy het Terre&#8217;Blanche herhaaldelik op die bors geslaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy kollega het die pyp by hom geneem. Hy het Terre&#8217;Blanche in die gesig geslaan&#8230; van die houe teen die bors ook,&#8221; het Mano ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Ondersteuners van Terre&#8217;blanche het Dinsdagoggend buite die rondgaande hof op Ventersburg in die Noordwes byeengekom.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) het kamoefleeruniforms aangehad en hul motors met vlae en plakkate bedek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil geregtigheid h\u00ea,&#8221; het een plakkaat met Terre&#8217;Blanche se gesig daarop, gelees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Klein aantal plaaslike inwoners het ook buite die hof saamgedrom.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=rec&#038;id=147165\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van die vermeende aanvallers wat aangekla word vir die moord op Eugene Terre&#8217;Blanche, het beplan om die voormalige AWB-leier n\u00e1 die moord te kastreer, het die rondgaande hof op die dorp gehoor. &#8220;(Chris) Mahlangu s\u00ea hy het Terre&#8217;Blanche se broek afgetrek en sy genitalie\u00eb ontbloot. Sy bedoeling was om Terre&#8217;Blanche te ontman, maar hy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12398\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Ek wou ET ontman&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-12398","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12398","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12398"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12398\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12398"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12398"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12398"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}