{"id":12376,"date":"2012-04-07T06:11:11","date_gmt":"2012-04-07T06:11:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=12376"},"modified":"2012-04-07T06:11:11","modified_gmt":"2012-04-07T06:11:11","slug":"malema-se-ondersteuners-krimp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=12376","title":{"rendered":"Malema se ondersteuners krimp"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, het &#8216;n gemeente in Butterworth in die Oos-Kaap by &#8216;n Goeie Vrydag-diens toegespreek, volgens &#8216;n berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">D\u00edt kom nadat hy deur die ANC verbied is om in die openbaar te praat, na sy skorsing uit die ANC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek sal nooit stilgemaak word nie. Daar is niemand wat &#8216;n reg het om my stil te maak nie,&#8221; het Malema Vrydag volgens die Dispatch Online ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die reg om te praat is myne sedert my geboortedag.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het by die Last Move Ministries in Butterworth opgetree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Floyd Shivambu, woordvoerder van die ANCYL, het Donderdag in &#8216;n verklaring ges\u00ea: &#8220;Om Goeie Vrydag te vier en die lewe van Solomon Mahlangu te herdenk, sal president Julius Malema die Twaalf Apostels Kerk in Butterworth besoek.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahlangu was &#8216;n lid van Umkhonto we Sizwe wat in 1979 deur die apartheid-regering tereggestel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het die kerk in sy posisie as president van die liga besoek, het Shivambu ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr Vrydag het hy ges\u00ea Malema het nie by die Twaalf Apostels Kerk gepraat nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Dispatch Online het Malema ges\u00ea hy was nie by die Last Move Ministries om oor politiek te praat nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wanneer alles moeilik is daar buite, is die enigste veilige plek die kerk, want in die kerk word daar nie gediskrimineer nie. Ons is hier om se\u00ebninge te ontvang.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil h\u00ea die kerk moet vir ons bid, want di\u00e9 wat ons vriende was, het teen ons gedraai. Hulle het nie net teen ons gedraai nie, maar hulle beplan ons dood,&#8221; het hy volgens die koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens sy besoek aan die Twaalf Apostels Kerk is Malema glo deur Andile Lungisa, voorsitter van die nasionale jeug-ontwikkelingsagentskap (Nyda), Ayanda Matiti, provinsiale voorsitter van die ANCYL, Mziwonke Ndabeni, provinsiale sekretaris en Thando Mase, lid van die nasionale uitvoerende komitee, vergesel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema is Woensdag onmiddellik tydelik uit die ANC geskors deur die party se nasionale tugkomitee \u2013 &#8216;n stap wat hom verbied om enige plig as &#8216;n ANC-lid, president van die Jeugliga of &#8216;n lid van die provinsiale uitvoerende komitee in Limpopo op te neem.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, het &#8216;n gemeente in Butterworth in die Oos-Kaap by &#8216;n Goeie Vrydag-diens toegespreek, volgens &#8216;n berig. D\u00edt kom nadat hy deur die ANC verbied is om in die openbaar te praat, na sy skorsing uit die ANC. &#8220;Ek sal nooit stilgemaak word nie. Daar is niemand wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=12376\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema se ondersteuners krimp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-12376","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12376","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=12376"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/12376\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=12376"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=12376"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=12376"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}